Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Du-Baai 1

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.4
Mariette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly. Dis 'n pragtige, skoon woonstelletjie, met 'n heerlike kuierplek voor die woonstel. Diens baie vriendelik. Sou wel voorstel dat daar vir elke woonstel 'n parkeerplek sou kon ingerig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noelani F
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Villa Du-Baai felt like our second home away from home. We had a very pleasant stay at Villa Du-Baai. Extremely friendly hosts who made us feel very welcome! They really go the extra mile for their guests, and it was very much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria U
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Huis weg van die huis! Ons het so lekker gebly, die eienaars het ons vreeslik welkom laat voel en die eenhede is baie mooi skoon en netjies. Sal dit vir seker aanbeveel! Baie dankie julle! Sien julle sommer gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Besigheid in Mosselbaai gedoen. Pragtig, netjies en skoon. Alles wat jy nodig het om te ontspan. Jan het ons tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Klein, maar netjies. Die plek is effens knap en kon beter uitgelê gewees het. Dit het 'n sementvloer en is nogal koud in die winter en 'n mat sou nogal 'n verskil gemaak het. Die erf is oop van die straat af wat toegang maklik maak vir booswigte. Hoewel dit 'n netjiese plekkie is, is dit nie waarde vir geld nie. Die eenheid waarin ons gebly het was apart en nie deel van die huis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cynaroidesstraat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fad0dce8f6513ec2f548dbd0e17e5efa48bd170441cc7383be9956e0bfd207b05cefb53e9ed87b896ece7fdb885ed68762a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 20 Cynaroides Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.2037935 22.0529699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang