Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Du-Baai 1

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cynaroidesstraat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Villa Du-Baai 1 bied gerieflike oornagverblyf in Danabaai, Mosselbaai en is ideaal vir gaste wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Dié knus eenheid het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. 'n Instapstort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof en 'n mini-oond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Boonop is daar 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek en privaat braaigeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Mariette D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly. Dis 'n pragtige, skoon woonstelletjie, met 'n heerlike kuierplek voor die woonstel. Diens baie vriendelik. Sou wel voorstel dat daar vi...
Sien meer
Aug 2024
Noelani F
5.0
Villa Du-Baai felt like our second home away from home. We had a very pleasant stay at Villa Du-Baai. Extremely friendly hosts who made...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Ria U
Besigheidsreis
5.0
Huis weg van die huis! Ons het so lekker gebly, die eienaars het ons vreeslik welkom laat voel en die eenhede is baie mooi skoon en netjies. Sal dit v...
Sien meer
Aug 2023
Janet V
Saam met lewensmaat
4.4
Besigheid in Mosselbaai gedoen. Pragtig, netjies en skoon. Alles wat jy nodig het om te ontspan. Jan het ons tuis laat voel.
Mei 2024
Thomas V
Saam met lewensmaat
4.2
Klein, maar netjies. Die plek is effens knap en kon beter uitgelê gewees het. Dit het 'n sementvloer en is nogal koud in die winter en 'n mat sou noga...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Cynaroidesstraat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Du-Baai 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cynaroidesstraat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fad0dce8f6513ec2f548dbd0e17e5efa48bd170441cc7383be9956e0bfd207b05cefb53e9ed87b896ece7fdb885ed68762a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 20 Cynaroides Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.2037935 22.0529699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang