Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Dubaai 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cynaroides-straat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Dubaai 4 bied selfsorg-vakansieverblyf op die boonste verdieping van 'n huis in die hartjie van Danabaai, Mosselbaai. Hierdie huis kan 'n wonderlike opsie wees vir 'n gesinswegbreek aan die kus van die skilderagtige Tuinroete, want dit is stapafstand vanaf die strand.

Dié eenheid op die boonste verdieping het slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelslaapbank. 'n Instapstort, dubbelwasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Dié ruimte het ook 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Boonop het hierdie area 'n binnebraai wat ideaal is vir die hele jaar. Deur die stapeldeure is 'n sonnige houtdek met buitesitplek wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die see-uitsigte bewonder. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Cynaroides-straat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cynaroides-straat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA398307c14a5201a754704155e15e0bb2c7cff8e968ed4570d21095803e45d8d1b9381cf8c687f40e9cb681216c74af690699?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6) 20 Cynaroides Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.2037935 22.05294307791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang