Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Dubaai 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cynaroides-straat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Villa Dubaai 5 is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op 'n apart gehuurde vakansie-eiendom wat in die hartjie van Danabaai, Mosselbaai geleë is. Dit kan 'n ideale opsie wees vir óf 'n klein gesin óf 'n groep vriende wat die pragtige Tuinroete wil verken.

Dié woonstel het slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Albei badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Boonop is daar 'n leefarea met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Die hoofslaapkamer het ook sy eie koffiestasie met 'n yskassie en mikrogolf. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite het gaste 'n privaat patio met braaigeriewe asook 'n tafel en stoele wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Gaste kry veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Villa Dubaai 5
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Cynaroides-straat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Dubaai 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cynaroides-straat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9df1b086a145c695512791e31e5f390ccf981e34c309844fae0deb05814416e615925774cbfc3de1b831ffb87fdb8709930?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 20 Cynaroides Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.2037847 22.0530165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang