Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Eike

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Donovan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 42 resensies vir Villa Eike
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Landie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landie D

Sal definitief weer besoek.

Pragtige kamer, wel geleë, vir wat ek benodig het.

Santie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie B

Ek sal enige tyd weer soontoe gaan.

Ons het baie lekker gebly. Skoon en netjies en die binneversiering was pragtig.

Pj D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj D

Baie skoon, netjies en veilig - Debbie was baie vriendelik en behulpsaam.

Het voldoen aan ons verwagtinge.

Sunel F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sunel F

Clean and neat.

Our apartment at Villa Eike was exactly like the photos, clean and neat, the service we received was great. However, our neighbours in the room next to ours made it not so child friendly, but I guess you don't have a choice over that.

Pieter V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie gemaklik en stil daar.

Was net bietjie teleurgestel dat daar nie TV met DStv beskibaar is nie, net Netflix. Dit is goed, maar vir kuier van drie dae 'n tekortkoming. Veral sport op Saterdae. Roete aanwysings verkeerd en meld N1 terwyl dit N2 snelweg is. Gelukkig het ek geweet, maar kan oorsese besoekers mislei.

Hedwig L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hedwig L

Skoon en baie geniet.

Die plek was maklik om te kry en was skoon en ons het dit baie geniet.

Carol K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol K

Baie netjies en gerieflik.

Ek bly daar die afgelope jaar vir 3 dae per week en is hoogs tevrede met Villa Eike.

Shireen K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen K

Well equipped and clean.

Neat and tidy spot, close to where we needed to be but a bit noisy from a nearby busy road. Would have appreciated Wifi being on a backup so we could work during loadshedding. Thanks to the manager for being so helpful and friendly!

Louis A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis A

Fantastiese, rustige ligging.

Die plek is goed geleë naby winkels en eetplekke. Diens was baie goed. Skoon en gerieflike kamers.

Karl F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl F

Wunderbar.

Tops, netjies, skoon schön.

Joanne K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joanne K

Netjies.

Was teleurgesteld dat daar nie eers lig was ('n losstaande lig binne-in die kamer en vertrekke) toe dit load shedding was nie. Anders is it baie lekker en mooi.

Villa Eike se terugvoer

Hi Joanne
Al ons kamers het "Load shedding ligte", Ek sal vra dat Debbie kyk of hulle werk.
Dankie vir die terugvooring.
Donovan

Villa Eike
Eddie W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie W

Clean, safe and comfortable.

The suite with its modern finishes makes it a home away from home experience, with the beautiful surroundings of the Hottentos Mountains and apple and pear orchards.

Brigitte R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brigitte R

Gerieflike oornagverblyf.

Die woonstel met privaat ingang en uitsig op die mooi tuin was ruim, gerieflik en netjies. Daar is ook 'n privaat stoepie met 'n tafel en 2 stoeltjies, die ideale plek vir 'n koppie koffie.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Samantha D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha D

Cosy and comfortable.

Debbie was friendly and very helpful.

Johan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie goeie waarde vir geld.

Niks om oor te kla nie.

Dave D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave D

Very nice, neat and clean. The owners are very friendly and accommodating making it a pleasure to have stayed.

I would definitely recommend Villa Eike as the accommodation is very neat and tidy and very well priced.

Charmaine J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine J

It was lovely.

It was peaceful and quiet. It's a beautiful place, friendly and welcoming, beautiful garden.

Wally T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wally T

Friendly and efficient reception. Well appointed room (Room 2).

Great pool and large room. Small kitchenette without crockery or cutlery and no dining furniture doesn't qualify this as self catering. Room 4 will be booked in future.

André V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
André V

Gerieflike, netjiese verblyf.

Die wooneenhede is baie netjies en gerieflik ingerig. Die eienaar is vriendelik en hulpvaardig. Werklike goeie waarde vir geld met alles wat mens nodig het om lekker te bly. Wel naby aan die hoofpad in Grabouw geleë en mens kan verkeersgeraas hoor gedurende die dag. Maar saans raak dit wel stiller. Ons sal weer gaan en het baie lekker gebly.

Marica V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marica V

Ons het vir een aand oorgeslaap daar op pad terug vanaf 'n troue. Dit was 'n baie aangename plek om te bly en ons was baie vriendelik ontvang.

Dit is baie bekostigbaar en 'n baie lekker plek om te bly. Dit is 'n baie netjiese plek en sal beslis weer enige tyd daar gaan bly.

Sonja V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja V

Ontspanne en voldoen aan gesin se behoeftes.

Ruim, baie netjies, gerieflik vir 'n gesin met 2 kinders.

Masoodh H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Masoodh H

Immaculate.

We found the accommodation very neat and tidy. Was an absolute pleasure to stay at Villa Eike. Manager was very friendly and helpful.

Villa Eike se terugvoer

We are so sorry to hear. We mostly get positive responses to guests experiences.
Please email us the name under which the booking was made and I will investigate.
Kind regards
Donovan

Villa Eike
Hennie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie D

Het min tyd daar spandeer.

Was gemaklik en skoon.

Brent D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brent D

It was okay.

The host was very rude to us and this is not how you treat clients, it is a beautiful place but how we've been treated was just wrong.

Basil M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil M

Dit was 'n heerlike en rustige verblyf.

Die kamer is baie skoon. Ek is baie beïndruk met hul pragtige tuin. Die ontvangs was baie goed soos gewoonlik. Ek sien Villa Eike gou weer.

Verena V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verena V

So rustig en netjies.

Ek sal definitief weer van julle gebruikmaak en sal familie en vriende aanbeveel. Alles was bo my verwagting.

Braam D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam D

Sal weer gaan en selfde akkommodasie gebruik.

Skoon, netjies, veilig, vriendelik.

Althea M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea M

A gem in Grabouw

The purpose of the trip may have been a sombre one, but the accommodation completely made my day and load lighter. The place is extremely neat and tidy. The hostess excelled in making everything perfect. I do not have single complaint about the apartment. We highly appreciate the effort made by owners for the quality of place and service.

Hannett H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannett H

Fabulous getaway!

Beautiful roomy, fresh and beautiful accommodation! Friendly and caring staff! Will definitely recommend it, it feels as if you're in another world!

Yolandie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie V

Skoon, vriendelik, baie spasie en wonderlike fasiliteite.

Beveel verblyf sterk aan. Sal beslis weer gebruik maak van verblyf. Baie dankie.

Stefan K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan K

Goeie waarde vir geld.

Baie netjies en skoon.

Pumla T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pumla T

Very nice and quiet and the host was nice and helpful.

Wish they will put at least a stove, cutlery and pots so someone can prepare his own food not only the braai option.

Erika P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P

Pynlik netjies, pragtige dekor en baie gerieflik.

Ons gaan gereeld Grabouw toe en sal definitief nie weer op 'n ander plek bly nie. Die groot woonstel was veral gerieflik, maar die ander kamers was ook pragtig. Lekker groot swembad en kuierplek buite. Vriendelike mense. Dankie.

Johan O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Netjies en skoon

Baie lekker gebly kan dit regtig aanbeveel.Skoon en netjies en uitstekende diens

Theresa L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L

Absoluut pragtige verblyf!

Sal enige tyd Villa Eike aanbeveel. Sal weer daar tuisgaan as ek in die area is. Regtig 'n pragtige plek en baie vriendelike ontvangs gewees!

Rowena P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowena P

Excellent accommodation. Clean, properly furnished, safe and secure and very nice host!

Thank you for an unforgettable experience and adding quality accommodation for our girls trip! We had everything that we needed and truly felt like a home away from home. Will definitely be returning soon!

Stefaans E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefaans E

Aangenaam.

Skoon en netjiese plek. Vriendelike eienaars. Waarde vir geld.

Carmen G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen G

Great stay!

The one bedroom apartment was neat, clean, modern and stylish! The hostess was available when we needed anything and extremely friendly and helpful. We would definitely recommend this accommodation!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker gebly!

Die eenslaapkamerwoonstel was netjies, skoon, modern en stylvol! Die gasvrou was beskikbaar as ons iets nodig gehad het, en baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis hierdie akkommodasie aanbeveel!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Surette L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Surette L

Beautiful apartment.

This is a beautiful apartment to stay in Grabouw. The hosts are super friendly and helpful as well.

Kyle V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kyle V

We had a wonderful time and felt right at home!

We had a wonderful time at Villa Eike - unit 1. The welcome felt warm and comfortable, which got our stay off to a great start. Any questions were answered and the owners of the Villa were amazing!

Villa Eike se terugvoer

Thanks, Kyle, always a pleasure to have guests such as yourselves.
We hope to have you back again soon ;)

Villa Eike
Coreen G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Coreen G

Baie lekker!

Baie vriendelik verwelkom. Netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel!!

Vanaf
Vanaf R1 015
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 015
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eikelaan 4, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANJvFiA6ljFOk7KNEbFOateVxMTyUUnZjbzOvECBLnHYFBj61bp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 015 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 4 Eike Avenue Grabouw 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.153401329345 19.015801863191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang