Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Eike

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eikelaan 4, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 015 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Eike is op die eienaars se erf in Grabouw geleë. Die woonstelle het elkeen 'n uitsig oor die Grabouw- en Elginvallei. Dit is die perfekte plek vir diegene wat verblyf weg van die besige stadslewe soek.

Verblyf word in 4 woonstelle aangebied, waarvan 2 selfsorgverblyf bied en die ander 2 net slaapplek bied. Eenheid 1 is 'n tweeslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 4 gaste en die ander 3 eenhede het elkeen slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie, en 'n paar het ook 'n sitarea. Geriewe sluit 'n TV met Netflix en gratis WiFi in.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die Elginvallei bied die geleentheid vir bergfietsry, voëlkyk, baars- en forelhengel, kloofklim, voetslaan, wynproe en kunsvlieghengel. Villiersdorp, Houw Hoek, Botrivier en die Kogelberg Natuurreservaat kan maklik bereik word.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Landie D
Besigheidsreis
5.0
Sal definitief weer besoek. Pragtige kamer, wel geleë, vir wat ek benodig het.
Apr 2024
Santie B
5.0
Ek sal enige tyd weer soontoe gaan. Ons het baie lekker gebly. Skoon en netjies en die binneversiering was pragtig.
Mrt 2024
Pj D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon, netjies en veilig - Debbie was baie vriendelik en behulpsaam. Het voldoen aan ons verwagtinge.
Apr 2023
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklik en stil daar. Was net bietjie teleurgestel dat daar nie TV met DStv beskibaar is nie, net Netflix. Dit is goed, maar vir kuier van drie ...
Sien meer
Feb 2023
Hedwig L
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en baie geniet. Die plek was maklik om te kry en was skoon en ons het dit baie geniet.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Donovan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Eikelaan 4, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Eike het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 015
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 015
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eikelaan 4, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANJvFiA6ljFOk7KNEbFOateVxMTyUUnZjbzOvECBLnHYFBj61bp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 015 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 4 Eike Avenue Grabouw 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.153401329345 19.015801863191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang