Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Eike

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eikelaan 4, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 015 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Eike is op 'n residensiële eiendom geleë waar die eienaars woon. Die woonstelle is in Grabouw geleë en bied uitsigte oor die Grabouw en Elgin-vallei. Dit is die perfekte vakansieplek vir diegene wat verblyf soek weg van die bruisende stadslewe.

Verblyf bestaan uit 4 woonstelle, waarvan 2 op 'n selfsorgbasis aangebied word terwyl die ander 2 slegs op 'n kamerbasis aangebied word. Eenheid 1 is 'n 2-slaapkamer-eenheid wat tot 4 gaste kan akkommodeer terwyl die ander 3 eenhede tot 2 gaste op óf 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens kan akkommodeer. Elke eenheid het sy eie en suite-badkamer en kombuisie terwyl sommige ook 'n sitarea het. Geriewe sluit 'n TV met Netflix en gratis WiFi-internettoegang in.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Die Elgin-vallei bied bergfietsry, voëlkyk, baars- en forelhengel, kloof, voetslaan, wynproe en kunsvlieghengel. Die ligging bied toegang tot Villiersdorp, Houw Hoek, Botrivier en die Kogelberg Natuurreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 42 resensies vir Villa Eike
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Donovan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Eikelaan 4, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Eike het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 015
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 015
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eikelaan 4, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANJvFiA6ljFOk7KNEbFOateVxMTyUUnZjbzOvECBLnHYFBj61bp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 015 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 4 Eike Avenue Grabouw 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.153401329345 19.015801863191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang