Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Fantastica

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Villa Fantastica
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anretha J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anretha J

N lekker kuier naweek met familie.

Uitstekend, goed geleë lieflike vakansiehuis!

Henk V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Sal weer daar bly.

Het baie lekker gebly. Skoon, netjies en 'n lekker groot slim TV. Sal weer daar bly.

Nardo P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardo P

Een van die beste plekke wat ek nog by oorgebly het!

Ek en my vrou het ons verblyf terdeë geniet. Die huis is ongelooflik mooi en modern gemeubileerd en mens kan sien dat aandag aan selfs die kleinste detail gegee is. Die uitsig oor Dassen Eiland en Tafelberg is ook ongelooflik. Dit was uit en uit 'n ongelooflike ervaring - hoogs aanbeveel!

Villa Fantastica se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, ons is bly julle het dit geniet. Ons sal graag julle weer wil huisves.

Villa Fantastica
Jeanita P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanita P

Awesomrowende wegbreek langs die Weskus.

Oop plan huis met unieke slaapkamerkenmerke wat jou laat voel asof jy op vakansie is. Die area bied rustigheid met 'n ongelooflike uitsig van die see, Tafelberg en Dassen-eiland. Die huis gee nuwe betekenis aan die woord luuksheid. Die houtvuur hot-tub is 'n wenner. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam, ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R2 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 275
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalkoond-singel 11, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb25f58bf4f3b8288d4cb77488d04b12f7c97431753d2f09423562f28b820ea559f84e7888f4029bba300401d08cc2854d270?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 275 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 11 Kalkoond Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.371671468879 18.176343579797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang