Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Finesse

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.7
Veiligheid
4.1
Jolani J
1 nag
5.0
Aug 2024

Lekker. Was 'n wonderlike plekkie, net gesukkel met warm water, en baie min water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel H
1 nag Gesin met tieners
3.4
Aug 2024

Uncomfortable. Very uncomfortable. No water to drink available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mei 2024

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Pieterjl V
1 nag Gesin met tieners
2.8
Nov 2023

Aandag is nodig. Ek dink daar sal aandag gegee moet word aan die volgende: Waterdruk, daar loop slegs 'n dun straaltjie water uit die krane wat dit nogal frustrerend maak om te stort of 'n bad te neem. Die geiser sal moet gestel word sodat daar warm water beskikbaar is, die water word warm. Ek sal aanbeveel dat daar lugversorging in die kamer geïnstalleer word met 'n voorafbetaalde meter sodat gaste die keuse het om lugversorging teen ekstra koste te gebruik. Dit was baie warm en die waaier maak slegs 'n geringe verskil om 'n goeie nagrus te kry. Die matrasse op die beddens is deurgele en baie ongemaklik. Die diens is egter baie goed, met ons aankoms het die ketel nie gewerk nie, maar daar is vinnig 'n plan gemaak om die probleem reg te stel. Die plek het baie potensiaal, maar daar sal bietjie aandag aan gegee moet word.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Omolemo T
1 nag Saam met vriende
2.6
Okt 2023

It was an unpleasant stay. We waited for about 20 minutes outside, ringing the bell at the gate and calling the number displayed outside, but no one responded. We honked and shouted, and as a result, we were late for the event we were attending. The place was not clean, and the person who eventually assisted us was not very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Aug 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Roehan M
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2023

Nie lekker nie. Geen warm water. Beligting is baie swak. Kamer is vuil.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Tebogo M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Beautiful stay. Will definitely visit for more days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Egbert V
1 nag Besigheidsreis
2.0
Mei 2022

Will never go back. No hot water as the geyser is set to only come on very late the afternoon. After a long day of travel you want to shower. Here you have no hot water until about 7 at night. Hardly any lights so dark in the room. It is impossible to read at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Johnelle D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2020

Baie lekker gebly, dankie. TV in ons kamer het egter nie gewerk nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hendrik Potgieter-straat 5, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyqAl4kcyAcnC5MmJ01PksNnVHWuLhV7Qu44lDjm3EAlxlFWxUh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 42 5 1 4 5 Hendrik Potgieter Street Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.65199259636 26.683346305557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang