Villa Flamenco 12
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 568
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Madelein U - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome view, mooi plek. Sal definitief weer terug gaan.
Villa Flamenco 12 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is dankbaar dat julle bietjie kon rus en ontspan. Kan nie wag dat julle weer kom nie.
Stephen B - Aug 2023
Algehele gradering
Excellent location and comfortable accommodation.
Villa Flamenco 12 se terugvoer
Thank you for the review. We hope to see you soon again.
Lee - Ann T - Jan 2023
Algehele gradering
Great.
Villa Flamenco 12 se terugvoer
So happy you enjoyed it and had a good time.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Ismail H - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome.
Villa Flamenco 12 se terugvoer
Thank you for the feedback, Ismail. This is a self-catering unit and we only provide a starter pack.
Roelof L - Jan 2024
Algehele gradering
Good stay!
Villa Flamenco 12 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, ons sal van die foto's redigeer.
Karien D - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon, wonderlike see-uitsig.
Lynette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker.
Lezett V - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Villa Flamenco 12 se terugvoer
Ons is so bly jy het die rus tydjie geniet. Baie dankie vir die terugvoering.
Quintin C - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Villa Flamenco 12 se terugvoer
Baie dankie vir die terug voer. Ons hoop om jou binne kort weer te verwelkom
Lenta P - Des 2022
Algehele gradering
Verblyf was baie goed en die uitkyk op see was heerlik. Baie dankie.
Yolande L - Okt 2022
Algehele gradering
Tieners raak vinnig verveeld. Strande nie swembaar nie.
Villa Flamenco 12 se terugvoer
Goeie dag Yolande, daar is n lieflike tidal pool by die woonstelle waar daar lekker gesnorkel kon word. Die strande in Ballito word heel jaar beman met lewensredders daarom is dit die moeite werd om na die swemstrande te gaan. Die strand voor Villa Flamengo is nie so veilige swemstrand en daarom is dit nie goed om daar te swem nie. Wat die parkering aanbetref is dit belangrik dat elke motor op sy eie parkering staan omdat dit moeilik maak vir ander motors om uit hul parkeerplek te kom. Net mededeelsaamheid. Ek het nie besef jy het n probleem met die skoonmaker nie anders kon ek dit gereelhet vir wanneer dit jou pas.
Eureka B - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker, hoef nie te ry strand toe nie, die ligging was perfek.
Monica M - Okt 2021
Algehele gradering
Amazing waarde vir geld! Pragtige skoon eenheid met 'n beeldskone see-uitsig.
Lees meerJuta Q - Aug 2021
Algehele gradering
Alles was perfek.
Andre P - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike vakansie gehad en die eenheid is perfek geleë met 'n fantastiese uitsig.
Cuan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Clean, comfortable, relaxing.
Lizaan S - Feb 2021
Algehele gradering
Amazing sea view.
Ina-mari M - Nov 2021
Algehele gradering
Beste ligging!
Lees meerVilla Flamenco 12 se terugvoer
Goeiemiddag Ina-Mari,
Baie dankie vir u terugvoering, ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek.
Die kostes is op die webwerf en kwotasie, jammer as u dit nie opgelet het nie:
R500 is 'n terugetaalbare skadedeposito, wat 5-7 werksdae na vertrek terugbetaal word.
House Rules
Dokumentasie wat benodig word sodat ons die bespreking kan nakom:
1. Afskrif van ID/Paspoort
2. Bewys van verblyf (indien gas 'n SA-burger is)
3. Getekende en volledige besprekingsvorm en -reëls
Kwotasie sluit nie die volgende in nie:
Breekskadedeposito: R500
Linnefooi: R300 (slegs van toepassing op besprekings van 2 nagte)
'n Administrasiefooi van R300 moet betaal word voordat gaste inklok.
Groete
Karen von Wielligh
Ansie V - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige woonstel. See-uitsig slegs gedeeltelik maar steeds baie mooi. Lekker daar vakansie gehou, behalwe vir die swak en onnodig onvriendelike administrasie.
Lees meerMary-anne M - Nov 2020
Algehele gradering
Perfek geleë vir translopers alhoewel die see nie 'n goeie swem area bied nie.
Eddy D - Des 2020
Algehele gradering
Great location, well maintained and clean.
Villa Flamenco 12 se terugvoer
Good morning Eddy,
The DStv was deactivated when the Wi-Fi and smart TV were added, and your agent should have informed you, apologies for this.
The agent, Karin Oosthuizen, did let me know that you queried the DStv, and I explained to her how you can access your own personal DStv via the internet as well as Netflix.
Kind Regards,
Karen von Wielligh
Tania V - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlike vakansieverblyf!
Villa Flamenco 12 se terugvoer
Goeiemiddag Tania,
Baie dankie vir die mooi resensie
Ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek
Groete
Karen von Wielligh
Chas Everitt Ballito
Themni M - Sep 2019
Algehele gradering
Accommodation very homey.
Amanda B - Jul 2019
Algehele gradering
Ongelooflike mooi see-uitsig, veilig, skoon en sal dit definitief aanbeveel.
Sanet S - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige plek vir gesinsvakansie.
Estee P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en bekostigbaar vir wat mens betaal.
Villa Flamenco 12 se terugvoer
Goeiemiddag Estee,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek sien uit daarna dat u weer by ons besprek.
Groete,
Karen von Wielligh
Heidi G - Aug 2019
Algehele gradering
We loved staying there. Wish the cleaners could have done the dishes as well. The shower does not drain well.
Hayley M - Sep 2018
Algehele gradering
Great sea views, quiet, clean and close to the beach and perfect for a short getaway.
Villa Flamenco 12 se terugvoer
Good evening Hayley
Thank you for the lovely review.
We look forward to you booking with us again.
Kind Regards
Karen @ Chas Everitt Ballito
Chaland V - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties - ons gaan beslis weer!
Villa Flamenco 12 se terugvoer
Goeiedag Chaland,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons hoop om u binnekort weer te sien.
Groete,
Karen
Morne D - Jul 2018
Algehele gradering
Baie nice plek, sal weer daar bly!
Villa Flamenco 12 se terugvoer
Goeiemiddag Morne, baie dankie vir die mooir resensie. Ons sien uit daarna om weer van u te hoor.
Groete,
Karen
Melissa H - Apr 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies met die mooiste see-uitsig.
Villa Flamenco 12 se terugvoer
Goeiemore Melissa
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons sien daarna uit om weer van u te hoor.
Groete Karen @ Chas Everitt Ballito
Edmund S - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Villa Flamenco 12 se terugvoer
Goeie middag Eddie
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek sien daarna uit om weer van u te hoor.
Groete, Karen von Wielligh.
Linda C - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlike uitsig en ligging.
Benjo L - Apr 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing om uit te rus.
Villa Flamenco 12 se terugvoer
Goeiedag Benjo,
Baie dankie vir die mooi resensie
Ons sien daarna uit om weer van u te hoor
Groete,
Karen
Willem M - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Marco E - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies en veilig met goeie see-uitsig en toegang tot strand. Is ook baie sentraal geleë.
Villa Flamenco 12 se terugvoer
Goeiemore Marco,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek.
Groete Karen @ Chas Everitt Ballito
Lindiwe B - Okt 2018
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Villa Flamenco 12 se terugvoer
Good afternoon Lindiwe,
Thank you for your feedback. Villa Flamenco is a self catering apartment and toilet paper, dishwash, hand soap and refuse bags are supplied on arrival only. Linen changes are scheduled for every 7th day.We look forward to you booking with us again. Kind Regards Karen @ Chas Everitt Ballito.
Thelma J - Mei 2017
Algehele gradering
Naby die strand en die uitsig is onverbeterlik.
Villa Flamenco 12 se terugvoer
Goeiemore Thelma
Baie dankie vir u mooi resensie. Ek het nooit eintlik besef dat die motorhuise 'n bietjie nou is nie, jammer dat u die probleem ondervind het.
Ek sien daarna uit om u weer te sien.
Groete
Karen by Chas Everitt Ballito
Pedri B - Jan 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike vakansie op die strand.
Pieter M - Jun 2016
Algehele gradering
Skoon, veilig, lekker en wonderlike uitsig.
Anton D - Jun 2016
Algehele gradering
Baie indrukwekkend, baie veilig.
M A F - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker en ligging is uitstekend.
Veronica B - Aug 2016
Algehele gradering
Baie gerielflik
Lenie O - Aug 2016
Algehele gradering
Wonderlike see-uitsig.
Villa Flamenco 12 se terugvoer
Goeiedag Lenie,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Groete,
Karen
Kelvin V - Mei 2016
Algehele gradering
Verblyf was genotvol.
Christo H - Apr 2016
Algehele gradering
Verblyf was rustig gewees.
Villa Flamenco 12 se terugvoer
Goeie dag Christo,
Dankie vir u resensie oor Villa Flamenco. Ons het laas week met die opsigter gepraat oor die skoonmaak diens en hom bewus gemaak van probleme wat intree, hopelik sal dit nie weer gebeur nie. Ongelukkig by hierdie kompleks sluit die skoonmaak nie skottelgoed in nie en beddens word ook nie opgemaak nie.
Groete,
Karen
Kim C - Mrt 2016
Algehele gradering
Ek sal die plek aanbeveel, maar glad nie deur Chas Everitt - Umhlanga Tadoscore nie.
Villa Flamenco 12 se terugvoer
Good day
We contacted the tenant prior to their arrival to let them know that the aircon was not working and were told by our tenant it would not be a problem for her but she was not sure about the others in the group. One aircon was working and we provided fans for the stay in the interim. To fix the aircon a part had been ordered and it has only arrived today (18/3). This was unfortunately beyond our control. I was away on leave but personally took a call from one of the ladies in the group on the Saturday and when I tried to phone her back to offer alternative accommodation nobody answered the phone. Cathy got hold of tenant on Saturday about 12pm and offered alternative accommodation but this was declined. My phone (as well as Cathy's) was on the entire day and I had no more calls from the tenant. Re the Saturday clean we have taken this up with Villa Flamenco as only once tenant let us know,after their departure, that nobody had cleaned the Saturday were we aware of this problem. DStv Family View does not have channel 101 or 201 or any Super Sport Channels. I have also given the tenant a discount which was added to her refundable breakage deposit. I am not sure what else I could have done to improve the stay.
Kind Regards Karen von Wielligh
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Ocean-rylaan, Villa Flamenco Apartment Eenheid 12, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang