Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Francisco Guest Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Farrar Place 2, Simmerfield, Germiston, 1401, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Villa Francisco Guest Suite is 'n bekoorlike suite wat privaat verblyf in Germiston bied, ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Hierdie tweeslaapkamer-suite het slaapplek vir 4 gaste en is ten volle selfsorg, met moderne meubels, en spog met 'n lieflike agterplaas. Elke slaapkamer het sy eie ingang en spog met 'n lieflike uitsig oor die sprankelende swembad. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en oorgenoeg kasspasie en het 'n tussendeur na mekaar. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en wit crips handdoeke word voorsien.

Daar is 'n knus sitarea in die hoofslaapkamer met 'n TV. Van die hoofslaapkamer lei die kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Dié eiendom het 'n lieflike erf met toegang tot braaigeriewe en 'n groot sprankelende swembad wat gaste kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste word bederf deur 'n daaglikse kontinentale ontbyt.

Die eiendom is sentraal geleë tussen O.R. Thambo Internasionale Lughawe en Sandton CBD. Eastgate-winkelsentrum is ongeveer 4,9 km vanaf die eiendom met verskeie vermaakareas in die nabyheid.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Farrar Place 2, Simmerfield, Germiston, 1401, Gauteng
  • Gaste dink Villa Francisco Guest Suite het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Farrar Place 2, Simmerfield, Germiston, 1401, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe8852434dd2683b2572784aab8672e46db379e601b53828b45b4a2b665aaa4d25e467f0816aedf446eb2d3786e2eb1c9d17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 2 Farrar Place Simmerfield 1401 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -26.2008857 28.142966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang