Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Gracia Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Jaco S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Skoon, netjies. Het ons verwagtinge oortref. Ons het baie lekker gebly, sommer nog 'n aand oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie netjies en skoon. Baie skoon en netjies. Die personeel is ook baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina A
1 nag
5.0
Apr 2024

1 nag oorslaap tydens my vrou se operasie. My man het daar oorgeslaap omdat ek in die hospitaal was. Hy sê dis 'n baie netjiese plek en baie gerieflik naby die hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Oornag vir 'n spesiale geleentheid. Oulike plek, baie ruim en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Netjies, skoon en luuks. Dankie vir julle vriendelike ontvangs waar ons vroeër kon inboek. Kamer en badkamer was super skoon. Het heerlik daar oorgeslaap. Jammer ons moes weer vroeg in die pad val want die ontbyt het heerlik gelyk en geruik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Villa Gracia Guesthouse
Baie dankie vir die resensie en baie dankie dat julle jul ervaring met ons deel! Dit was wonderlik om julle te kon akkommodeer. Julle is meer as welkom om weer by ons te bespreek en dan die ontbyt te geniet. Dit sal vir ons baie lekker wees om julle weer by ons te verwelkom. Ons is dankbaar vir gaste soos julle!

Andries F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Jy kry wat jy sien en aangebied word. Hoogs tevrede. Ja baie, behalwe vir die geraas na 22h00. Dit was wel oujaarsaand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag
4.6
Aug 2024

Pragtige kamers, net baie dun mure, jy hoor elke woord wat gepraat word, maar sal weer. Baie heerlike, vars, skoon kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Stunning Stunning plek. Baie skoon en netjies. Die staff is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer by hulle boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Gerieflike, netjiese eenhede. Ons het gerieflik oornag by Villa Gracia met vriendelike, behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Villa Gracia Guesthouse
Baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om vir ons 'n resensie te los. Ons sien uit om julle weer te ververwelkom.

Jeanique J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Beste gastehuis in Klerksdorp. Die plek is mooi skoon en netjies, die kamer is groot. Die personeel is vriendelik. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Villa Gracia Guesthouse
Goeie dag Jeanique, baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om 'n resensie te los. Dit is vir ons baie lekker om sulke vriendelike en oulike gaste te kan verwelkom by ons. Ons sien uit om julle weer te sien. Vriendelike groete Villa Gracia Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ametisstraat 55, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe694d22f9536f743094b7f0551fc678b52243209b44729b51b495d498800970555d07e6cb9535cb849fbffa672d5b78b449c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 55 Ametis Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.833861111111 26.679277777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang