Villa Gracia Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Jaco S - Jul 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies. Het ons verwagtinge oortref.
Gert S - Jun 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Marina A - Apr 2024
Algehele gradering
1 nag oorslaap tydens my vrou se operasie.
Aletta J - Mrt 2024
Algehele gradering
Oornag vir 'n spesiale geleentheid.
Riette W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en luuks.
Villa Gracia Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie en baie dankie dat julle jul ervaring met ons deel! Dit was wonderlik om julle te kon akkommodeer. Julle is meer as welkom om weer by ons te bespreek en dan die ontbyt te geniet. Dit sal vir ons baie lekker wees om julle weer by ons te verwelkom. Ons is dankbaar vir gaste soos julle!
Andries F - Jan 2024
Algehele gradering
Jy kry wat jy sien en aangebied word. Hoogs tevrede.
Johan B - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige kamers, net baie dun mure, jy hoor elke woord wat gepraat word, maar sal weer.
Gert S - Des 2023
Algehele gradering
Stunning
Pamela S - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese eenhede.
Villa Gracia Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om vir ons 'n resensie te los. Ons sien uit om julle weer te ververwelkom.
Jeanique J - Okt 2023
Algehele gradering
Beste gastehuis in Klerksdorp.
Villa Gracia Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Jeanique, baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om 'n resensie te los. Dit is vir ons baie lekker om sulke vriendelike en oulike gaste te kan verwelkom by ons. Ons sien uit om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Villa Gracia Span
Vryheidsfront P - Okt 2023
Algehele gradering
Gemak en skoon.
Lees meerBenita V - Sep 2023
Algehele gradering
Lieflike kamers en diens.
Ill-rika B - Aug 2023
Algehele gradering
Uiters skoon, netjies, modern en veilig.
Chantel P - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies
Belinda B - Jul 2023
Algehele gradering
Highly recommended.
Lees meerBabsie M - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, veilig en cosy.
Marike S - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige blyplek!
Rene V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Ronel O - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Pieter R - Okt 2023
Algehele gradering
Volledig, deeglik en netjies.
Nathan H - Jun 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Willem Adriaan D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Antoinette M - Okt 2023
Algehele gradering
Baie teleurstellend van aankoms tot vertrek.
Lees meerVilla Gracia Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om vir ons terugvoer te gee oor jou ervaring, ons waardeer dit ongelooflik baie. Eerstens wil ons verskoning vra vir die ervaring wat jy beleef het. Vir die logistiek van die hoeveelheid parkerings was ons noodgedwonge om die eerste hek te gebruik vir parkering vir die kamers wat julle bespreek het, sodat ons kon verseker dat daar genoeg parkering is vir al die gaste. Met die reparasies wat afgehandel is, kon ons die parkering weer terug verander dat dit by die kamers is, jammer vir die ongerief hiervoor.
Ons het die terugvoer deurgegee aan ons verskaffers en waardeer dat julle dit onder ons en hulle aandag gebring het, ons sal die nodige aanpassings maak in verband hiermee. Die gastehuis se veiligheidsmaatreëls is in plek om elke gas se veiligheid te verseker, elke persoon wat die perseel betree moet ons direk kontak sodat ons bewus is van wie toegang het tot die gastehuis. Ons het kameras oor die hele perseel asook op beide hekke. Daar is 24 uur personeel op die perseel beskikbaar. Die swembad is toe met 'n veiligheids seil. Ons kan hom oopmaak enige tyd as 'n gas versoek om die swembad te gebruik. Ons hoop om julle weer by ons te verwelkom en dat julle gelukkig sal wees met verandering wat ons in plek gestel het.
Tim B - Des 2022
Algehele gradering
Great customer service.
Christelle W - Jun 2022
Algehele gradering
'n Bottel koue water in die yskas sou welkom gewees het. Sluit ontbyt by die prys in en maak die prys 'n rapsie meer. Dit was netjies en skoon.
Ethne O - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gelukkig met verblyf.
Louwrens D - Jul 2022
Algehele gradering
Kamers was netjies en skoon. Personeel was vriendelik en behulpsaam.
Liezl L - Jul 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, groot kamer en badkamer, warm geslaap.
Andries S - Des 2021
Algehele gradering
Skoon en groot genoeg vir 4 mense.
Lida-mari H - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Villa Gracia Guesthouse se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir julle resensie ons waardeer dit opreg. Voorspoed vir die nuwe jaar mag dit 'n jaar vol vreugde wees.
Vriendelike groet
Henriette
Rain M - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderful!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik!
Ons was baie gelukkig, hulle het uit hul pad gegaan om seker te maak dat ons versorg word. So dankbaar!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Villa Gracia Guesthouse se terugvoer
Good day,
It was a pleasure to have you and we hope to see you again soon.
Kind regards,
Henriette
- Kapasiteit: 43 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ametisstraat 55, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang