Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Gracia Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir Villa Gracia Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jaco S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Skoon, netjies. Het ons verwagtinge oortref.

Ons het baie lekker gebly, sommer nog 'n aand oorgeslaap.

Gert S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S

Baie netjies en skoon.

Baie skoon en netjies. Die personeel is ook baie vriendelik en behulpsaam.

Marina A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina A

1 nag oorslaap tydens my vrou se operasie.

My man het daar oorgeslaap omdat ek in die hospitaal was. Hy sê dis 'n baie netjiese plek en baie gerieflik naby die hospitaal.

Aletta J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta J

Oornag vir 'n spesiale geleentheid.

Oulike plek, baie ruim en skoon.

Riette W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette W

Netjies, skoon en luuks.

Dankie vir julle vriendelike ontvangs waar ons vroeër kon inboek. Kamer en badkamer was super skoon. Het heerlik daar oorgeslaap. Jammer ons moes weer vroeg in die pad val want die ontbyt het heerlik gelyk en geruik!

Villa Gracia Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie en baie dankie dat julle jul ervaring met ons deel! Dit was wonderlik om julle te kon akkommodeer. Julle is meer as welkom om weer by ons te bespreek en dan die ontbyt te geniet. Dit sal vir ons baie lekker wees om julle weer by ons te verwelkom. Ons is dankbaar vir gaste soos julle!

Villa Gracia Guesthouse
Andries F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries F

Jy kry wat jy sien en aangebied word. Hoogs tevrede.

Ja baie, behalwe vir die geraas na 22h00. Dit was wel oujaarsaand.

Johan B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Pragtige kamers, net baie dun mure, jy hoor elke woord wat gepraat word, maar sal weer.

Baie heerlike, vars, skoon kamers.

Gert S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S

Stunning

Stunning plek. Baie skoon en netjies. Die staff is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer by hulle boek.

Pamela S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela S

Gerieflike, netjiese eenhede.

Ons het gerieflik oornag by Villa Gracia met vriendelike, behulpsame personeel.

Villa Gracia Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om vir ons 'n resensie te los. Ons sien uit om julle weer te ververwelkom.

Villa Gracia Guesthouse
Jeanique J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanique J

Beste gastehuis in Klerksdorp.

Die plek is mooi skoon en netjies, die kamer is groot. Die personeel is vriendelik. Ons het heerlik gebly.

Villa Gracia Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Jeanique, baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om 'n resensie te los. Dit is vir ons baie lekker om sulke vriendelike en oulike gaste te kan verwelkom by ons. Ons sien uit om julle weer te sien.

Vriendelike groete
Villa Gracia Span

Villa Gracia Guesthouse
Vryheidsfront P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vryheidsfront P

Gemak en skoon.

Beslis waarde vir geld in vergelyking met die kamers en fasiliteite. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die ligging is in 'n stil en veilige omgewing. Ek sal graag voorstel dat meer items by die ontbyt ingesluit word vir 'n groter verskeidenheid. Matjies voor die kamerdeure sal help om die mooi teëls in die kamers skoon te hou wanneer dit reën. Algeheel was dit 'n lieflike ervaring. Dankie.

Benita V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita V

Lieflike kamers en diens.

Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Kamers is lieflik ruim, luuks en netjies. Sal definitief weer daar tuisgaan. Welgedaan.

Ill-rika B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ill-rika B

Uiters skoon, netjies, modern en veilig.

Ek was baie beïndruk met Villa Gracia se diens. Alle informasie was vooraf gekommunikeer via Whatsapp. Die kamer was so mooi, modern en uiters skoon! Die gastehuis is stil en baie veilig. Baie dankie vir 'n baie lekker verblyf.

Chantel P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel P

Baie netjies

Ons het baie lekker gebly. Net 2 goedjies wat bietjie gepla het: Omdat die kamer deur frosted glas was, het die buite stoeplig bietjie gepla deur die nag. Het soos dag lig gelyk in die kamer. En dan sal 'n extra koffie en suiker gaaf gewees het. Maar behalwe vir dit was dit regtig baie netjies en skoon.

Belinda B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

Highly recommended.

As we were reconnecting with family in Klerksdorp and didn't want to travel back to JHB I was looking for good, clean, modern accommodation and came across Villa Gracia Guesthouse. After reading the reviews and even though it was more expensive, it looked lovely. The interaction from the guesthouse was something I have never experienced before. Wonderful pamphlet sent via Whatsapp with all the information kept us up to date with load shedding etc. and hosts were most apologetic when the lights kept tripping at breakfast. We were offered Room No 8 which was wonderful and spotless. The only thing I could fault was no hand towel which I am sure was an oversight. Would highly recommend it.

Babsie M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babsie M

Skoon, veilig en cosy.

Als was perfek! Dankie!

Marike S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike S

Pragtige blyplek!

Baie skoon en netjies, dis die tweede keer wat ons by hulle oornag en ons was nog nie 1 keer spyt nie!

Rene V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene V

Baie netjies en gerieflik.

Kamers was baie netjies en skoon en die gastehuis is pragtig. Ontbyt was heerlik!

Ronel O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel O

Baie netjies.

Volledige inligting vooraf. Baie indrukwekkend. Baie geluk op 'n skitterende oornag-fasiliteit!

Pieter R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R

Volledig, deeglik en netjies.

Modern, skoon en baie netjies en baie behulpsaam. Net geen gordyn voor die glasdeur wat te veel lig deur die nag laat.

Nathan H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nathan H

Goeie waarde vir geld.

Vriendelike diens tydens my verblyf.

Willem Adriaan D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem Adriaan D

Baie lekker.

Baie netjiese plekkie, ontbyt was baie lekker en oorgenoeg parkering vir groot motor.

Antoinette M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Antoinette M

Baie teleurstellend van aankoms tot vertrek.

Ons moes die nommer van die gastehuis skakel om toegang te verkry, waarna ons nog 5 minute moes wag vir iemand om oop te maak. Ondanks die feit dat die ander hek reg by ons eenhede was, is ek nie toegelaat om my motor na die ander kant toe te trek nie. Die jongman wat ons ontvang het, het homself nie voorgestel nie. Ons het alleen in die eetkamer gestaan en gewag tot hy vorms gebring het waarop ons al ons besprekingsdata moes oorskryf. Ons kon hom moeilik hoor en hy het gesukkel om ons te verstaan. Die kamers was met die eerste oogopslag baie netjies. My eenheid het geweldig bedompig geruik met die oopsluit en ek het die lugreëling aangeskakel. Die aandetes wat in die yskassies was, was werklik nie R250 werd nie! Hoender schnitzel was smaaklik, maar die spinasie was hopeloos TE sout, terwyl die aartappelskyfies en gekrummelde sampioene 'soggy' was na die yskas en mikrogolf en weer nie genoeg sout gehad het nie. Daar was net een klein koevertjie sout in die skinkbord sonder tamatiesous, peper of slaaisous. Die vars tuinslaai was net 'n bietjie fyn slaaiblare met 'n bietjie tamatie en uie, vasgedraai met glad wrap en sonder enige geurmiddels. Die skok - toe ek die aand die badkamerdeur oopmaak, het ek agtergekom waar die reuk vandaan kom! Die wasbak en stortdreine was beide verstop en die reuk was onuithoubaar. Die wasbak kon glad nie uitloop nie en die stortgemors het opgestoot toe ek die kraan oopdraai. Ek het by 'n vriendin gaan stort. Dieselfde man het by navraag gesê dat die eienaar nie enige tyd beskikbaar was nie. Hy het net gesê dat hy sal gaan kyk met ons vertrek. Ons het hom vertel van die ete, die veiligheid en die badkamer en gevra dat die eienaar ons sal skakel met terugvoer, wat nog nie gebeur het nie. Wat veiligheid betref, het ander gaste met hulle remotes ingekom deur die loop van die aand en die hek neem 'n paar minute om weer te begin toegaan, sonder enige sekuriteit of kameras by die hekke. Dit skep 'n kans vir enigiemand om van die straat af in te stap of self in te ry. Die gastehuis is ook geleë langs 'n baie besige dubbelweg met heelwat verkeerslawaai. Die swembad was toe vir gebruik. Ons sal ongelukkig nie weer van die gastehuis gebruik maak nie.

Villa Gracia Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om vir ons terugvoer te gee oor jou ervaring, ons waardeer dit ongelooflik baie. Eerstens wil ons verskoning vra vir die ervaring wat jy beleef het. Vir die logistiek van die hoeveelheid parkerings was ons noodgedwonge om die eerste hek te gebruik vir parkering vir die kamers wat julle bespreek het, sodat ons kon verseker dat daar genoeg parkering is vir al die gaste. Met die reparasies wat afgehandel is, kon ons die parkering weer terug verander dat dit by die kamers is, jammer vir die ongerief hiervoor.
Ons het die terugvoer deurgegee aan ons verskaffers en waardeer dat julle dit onder ons en hulle aandag gebring het, ons sal die nodige aanpassings maak in verband hiermee. Die gastehuis se veiligheidsmaatreëls is in plek om elke gas se veiligheid te verseker, elke persoon wat die perseel betree moet ons direk kontak sodat ons bewus is van wie toegang het tot die gastehuis. Ons het kameras oor die hele perseel asook op beide hekke. Daar is 24 uur personeel op die perseel beskikbaar. Die swembad is toe met 'n veiligheids seil. Ons kan hom oopmaak enige tyd as 'n gas versoek om die swembad te gebruik. Ons hoop om julle weer by ons te verwelkom en dat julle gelukkig sal wees met verandering wat ons in plek gestel het.

Villa Gracia Guesthouse
Tim B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim B

Great customer service.

The room we were booked into had an issue with the aircon, as most of the rooms were booked we were put into an upgraded suite immediately. We enjoyed our stay. The rooms are very neat and tidy.

Christelle W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle W

'n Bottel koue water in die yskas sou welkom gewees het. Sluit ontbyt by die prys in en maak die prys 'n rapsie meer. Dit was netjies en skoon.

Die gastekamers is pragtig en gerieflik. Baie dankie.

Ethne O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ethne O

Baie gelukkig met verblyf.

Dankie, ons het dit baie geniet!

Louwrens D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louwrens D

Kamers was netjies en skoon. Personeel was vriendelik en behulpsaam.

Ontbyt kan aandag geniet. Kos was koud, geen roosterbrood.

Liezl L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl L

Vriendelike ontvangs, groot kamer en badkamer, warm geslaap.

Eerder filterkoffie asb.

Andries S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S

Skoon en groot genoeg vir 4 mense.

Groot genoeg kamer vir gesin. Genoeg warm water vir 4 se stort. Dankie.

Lida-mari H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lida-mari H

Baie lekker gebly.

Mooi gastehuis, vriendelike personeel.

Villa Gracia Guesthouse se terugvoer

Goeie dag
Baie dankie vir julle resensie ons waardeer dit opreg. Voorspoed vir die nuwe jaar mag dit 'n jaar vol vreugde wees.
Vriendelike groet
Henriette

Villa Gracia Guesthouse
Rain M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rain M

Wonderful!

We were extremely happy, they went above the norm to make sure we were taken care of. So grateful!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik!

Ons was baie gelukkig, hulle het uit hul pad gegaan om seker te maak dat ons versorg word. So dankbaar!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Villa Gracia Guesthouse se terugvoer

Good day,

It was a pleasure to have you and we hope to see you again soon.

Kind regards,
Henriette

Villa Gracia Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ametisstraat 55, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe694d22f9536f743094b7f0551fc678b52243209b44729b51b495d498800970555d07e6cb9535cb849fbffa672d5b78b449c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 55 Ametis Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.833861111111 26.679277777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang