Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Gracia Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ametisstraat 55, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Villa Gracia Guesthouse bied B&B in Klerksdorp. Dis naby die middedorp met sake- en ontspanningsgeriewe.

Verblyf word gebied in 15 stylvolle kamers. Elke kamer het ‘n dubbel-, koningingrootte- of koninggrootte-bed, asook ‘n en suite-badkamer. Daar is ook 6 selfsorgeenhede wat elk 'n kombuisie het wat met borde, eetgerei en enkelstoofplate toegerus is. Elke kamer het gratis WiFi, ‘n LCD-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre sjerrie.

‘n Buffet-ontbyt word in die eetkamer bedien en aandete kan vooraf bestel word. Daar is ook ‘n swembad, braai-area, daaglikse skoonmaakdiens, wasgoeddiens op versoek en veilige parkeerplek.

Villa Gracia Guesthouse is naby verskeie trepleisters in Klerksdorp, soos staatsdepartemente, skole, hospitale en sportgronde.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jaco S
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies. Het ons verwagtinge oortref. Ons het baie lekker gebly, sommer nog 'n aand oorgeslaap.
Jul 2024
Gert S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en skoon. Baie skoon en netjies. Die personeel is ook baie vriendelik en behulpsaam.
Jun 2024
Marina A
5.0
1 nag oorslaap tydens my vrou se operasie. My man het daar oorgeslaap omdat ek in die hospitaal was. Hy sê dis 'n baie netjiese plek en baie gerieflik...
Sien meer
Apr 2024
Aletta J
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag vir 'n spesiale geleentheid. Oulike plek, baie ruim en skoon.
Mrt 2024
Riette W
Saam met vriende
5.0
Netjies, skoon en luuks. Dankie vir julle vriendelike ontvangs waar ons vroeër kon inboek. Kamer en badkamer was super skoon. Het heerlik daar oorgesl...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Ametisstraat 55, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Villa Gracia Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ametisstraat 55, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe694d22f9536f743094b7f0551fc678b52243209b44729b51b495d498800970555d07e6cb9535cb849fbffa672d5b78b449c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 55 Ametis Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.833861111111 26.679277777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang