Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Grande Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Tuis, gerieflik en netjies. Baie lekker gebly. Goed geleë en naby alles. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christophwr F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Lekker kuier met ou skoolvriende. Ons het een nag oorgebly en dit was presies wat ons wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Heerlik, veilig, skoon en netjies, met heerlike ontbyt. Sentaal geleë in Stellenbosch, veilig, netjies, skoon, goeie beddegoed, kamer ruim, warm water, seep, sjampoo, koffie, alles in kamer. Ideaal vir oornag en selfs langer verblyf. Ontbyt was heerlik, met 'n ruim porsie en heerlike filter koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Lieflike gastehuis. Ons het heerlik gebly. Ruim kamer en badkamer. Heerlike ontbyt. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tia S
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Vriendelike diens, pragtige kamers en heerlike ontbyt. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Vreeslik lekker gekuier. Baie oulike plek met goeie diens. Die kamer is pragtig. Lekker groot bad. Die bed slaap baie gemaklik. Heerlike ontbyt en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie J
Kort verblyf
4.8
Jun 2022

Gerieflik. Baie gerieflike verblyf op 'n gemaklike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cailin W
Kort verblyf
4.2
Feb 2022

Was very nice but a bit overpriced for what you get. Rooms are dated. Bit rough around the edges. Lacks personality. But good quality linen and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kristi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Excellent hospitality! Good restaurant and winery recommendations. Very professional. Best hospitality. The staff is very kind and accommodating. They even upgraded our room when we extended our stay. The actual guesthouse is tastefully decorated and situated in a lovely area. The outside roof patio boasts lovely views of the surrounding area (a lovely location to sit and enjoy a cup of tea).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dewald
Villa Grande Gastehuis
Dear Kristi, Thank you for taking the time to write this wonderful review. We are delighted that you enjoyed your stay with us and hope to welcome you again soon. Kind regards, Villa Grande Team

Henoe S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Lieflike ligging, fantastiese ontvangs en deurlopende goeie diens ontvang. Lieflike ligging met pragtige gebou en outydse afwerkings en deurlopende goeie diens. Wonderlike ervaring. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dewald Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 72

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keeromstraat 1, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5aac6dbe69532fca4114faa8bf567dd4baf9c745d0c05cb463a004efc2b5a86b867e832714cd405f6bba0edb378f66a5357?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 1 Keerom Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.938250886366 18.865925548598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang