Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Grande Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dewald Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Villa Grande Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Tuis, gerieflik en netjies.

Baie lekker gebly. Goed geleë en naby alles. Veilige parkering.

Christophwr F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christophwr F

Lekker kuier met ou skoolvriende.

Ons het een nag oorgebly en dit was presies wat ons wou hê.

Sonja V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Heerlik, veilig, skoon en netjies, met heerlike ontbyt.

Sentaal geleë in Stellenbosch, veilig, netjies, skoon, goeie beddegoed, kamer ruim, warm water, seep, sjampoo, koffie, alles in kamer. Ideaal vir oornag en selfs langer verblyf. Ontbyt was heerlik, met 'n ruim porsie en heerlike filter koffie.

Rika C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika C

Lieflike gastehuis.

Ons het heerlik gebly. Ruim kamer en badkamer. Heerlike ontbyt. Vriendelike diens.

Tia S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tia S

Vriendelike diens, pragtige kamers en heerlike ontbyt.

Sien sterre.

Rika N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika N

Vreeslik lekker gekuier. Baie oulike plek met goeie diens.

Die kamer is pragtig. Lekker groot bad. Die bed slaap baie gemaklik. Heerlike ontbyt en vriendelike diens.

Danie J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J

Gerieflik.

Baie gerieflike verblyf op 'n gemaklike plek.

Cailin W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cailin W

Was very nice but a bit overpriced for what you get.

Rooms are dated. Bit rough around the edges. Lacks personality. But good quality linen and friendly staff.

Kristi B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristi B

Excellent hospitality! Good restaurant and winery recommendations. Very professional.

Best hospitality. The staff is very kind and accommodating. They even upgraded our room when we extended our stay. The actual guesthouse is tastefully decorated and situated in a lovely area. The outside roof patio boasts lovely views of the surrounding area (a lovely location to sit and enjoy a cup of tea).

Villa Grande Gastehuis se terugvoer

Dear Kristi,

Thank you for taking the time to write this wonderful review.

We are delighted that you enjoyed your stay with us and hope to welcome you again soon.

Kind regards,

Villa Grande Team

Villa Grande Gastehuis
Henoe S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henoe S

Lieflike ligging, fantastiese ontvangs en deurlopende goeie diens ontvang.

Lieflike ligging met pragtige gebou en outydse afwerkings en deurlopende goeie diens. Wonderlike ervaring. Dankie.

Chantell R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell R

Pragtige plek.

Sal beslis weer daar bly!

Renate V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate V

Fantasties!

Ongelooflike goeie diens en vreeslike vriendelike, hulpvaardige personeel. Gerieflike beddens en goeie kwaliteit beddegoed. Heerlike ontbyt. Loopafstand van die besigheidsentrum. Baie veilig.

Villa Grande Gastehuis se terugvoer

Geagte Mev. van Dyk,

Baie, dankie vir die wonderlike terugvoering.

Dit is altyd lekker om so 'n wonderlike resensie te lees.

Ons hoop julle bespreek gou weer by ons.

Vriendelike Groete
Villa Grande

Villa Grande Gastehuis
Susan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V

Perfek.

Die verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen.

Leoni K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni K

Absoluut aan te beveel, heerlike bed en beddegoed, perfekte ligging. En vele meer.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keeromstraat 1, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5aac6dbe69532fca4114faa8bf567dd4baf9c745d0c05cb463a004efc2b5a86b867e832714cd405f6bba0edb378f66a5357?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 1 Keerom Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.938250886366 18.865925548598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang