Villa Grande Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Dewald Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 70
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Johan N - Sep 2024
Algehele gradering
Tuis, gerieflik en netjies.
Christophwr F - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker kuier met ou skoolvriende.
Sonja V - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik, veilig, skoon en netjies, met heerlike ontbyt.
Rika C - Jun 2022
Algehele gradering
Lieflike gastehuis.
Tia S - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, pragtige kamers en heerlike ontbyt.
Rika N - Mei 2022
Algehele gradering
Vreeslik lekker gekuier. Baie oulike plek met goeie diens.
Danie J - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Cailin W - Feb 2022
Algehele gradering
Was very nice but a bit overpriced for what you get.
Kristi B - Jan 2020
Algehele gradering
Excellent hospitality! Good restaurant and winery recommendations. Very professional.
Villa Grande Gastehuis se terugvoer
Dear Kristi,
Thank you for taking the time to write this wonderful review.
We are delighted that you enjoyed your stay with us and hope to welcome you again soon.
Kind regards,
Villa Grande Team
Henoe S - Des 2019
Algehele gradering
Lieflike ligging, fantastiese ontvangs en deurlopende goeie diens ontvang.
Chantell R - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtige plek.
Renate V - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Villa Grande Gastehuis se terugvoer
Geagte Mev. van Dyk,
Baie, dankie vir die wonderlike terugvoering.
Dit is altyd lekker om so 'n wonderlike resensie te lees.
Ons hoop julle bespreek gou weer by ons.
Vriendelike Groete
Villa Grande
Susan V - Des 2017
Algehele gradering
Perfek.
Leoni K - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut aan te beveel, heerlike bed en beddegoed, perfekte ligging. En vele meer.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Keeromstraat 1, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang