Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Grande Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keeromstraat 1, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Villa Grande Gastehuis is 'n elegante gastehuis wat in die skilderagtige dorpie Stellenbosch geleë is. Die huis is gerieflik geleë naby restaurante, winkels en besienswaardighede.

Die pragtige villa in Toskaanse styl bied verblyf in 11 smaakvol versierde slaapkamers. Die kamers beskik elkeen oor 'n en suite-badkamer, 'n TV, DStv, lugversorging, telefone, tee- en koffiemaakgeriewe en verwarmers. Een van die luukse kamers het 'n kaggel, terwyl 'n ander 'n privaat balkon het.

Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel en eetkamer. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar op die perseel.

Nabygeleë besienswaardighede en doendinge sluit Eikestad Mall, De Zalze Gholfklub, Jonkershoek Natuurreservaat, wynlandgoedere, swem, voetslaan, perdry en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dewald Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Keeromstraat 1, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Grande Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keeromstraat 1, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5aac6dbe69532fca4114faa8bf567dd4baf9c745d0c05cb463a004efc2b5a86b867e832714cd405f6bba0edb378f66a5357?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 1 Keerom Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.938250886366 18.865925548598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang