Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Grande Luxury accommodation

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Shanice B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Verblyf waarde vir geld. Ons het die verblyf geniet en die ontbyt was baie lekker! Sal definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Skoon, netjies, veilig, puik diens, lekker ontbyt - alles perfek baie dankie! Dit was meer as ideaal! Alles net reg. Kamers is lieflik. Sal nie weer op 'n ander plek slaap as ek sake in Welkom het nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2023

'n Weelde-ervaring wat rus vir die siel bring! Baie aangename ervaring. Dit was heerlik om na 'n harde dag se werk by 'n stil, rustige blyplek aan te kom wat soos 'n oase in 'n woestyn lyk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita H
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Ons het goed uitgerus. Gastehuis is baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louwrens D
1 nag Besigheidsreis
2.6
Jun 2024

Sal nie aanbeveel nie. Die elektrisiteit was gereeld af sonder enige waarskuwing. Die ontbyt was uiters swak gewees, koud, en die voorbereiding was heeltemal onaanvaarbaar. Beide is terug gestuur.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Boy B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Baie gerieflik. Kan met vrymoedigheid die plek aanbeveel tot krag gehad tydens beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stateway 281, Jim Fouchepark, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1439898e58b0bc99d2ee314eaf77059232d2752790bfec44f2ddb591437658480c914a94305c0195218db6202c436062b5cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 281 Stateway Jim Fouchepark 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.976529797558 26.728111572676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang