Villa Helderberg
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lynn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Paul W - Aug 2024
Algehele gradering
Great hosts and 1st class accommodation.
Clint M - Des 2023
Algehele gradering
You guys are doing a great job at Villa Helderberg. Definitely come back.
K V - Mei 2023
Algehele gradering
Perfect location and area.
Herman G - Mrt 2024
Algehele gradering
The venue is highly recommended.
Emma M - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent.
Duncan S - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap!
Christopher P - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely accommodation to stay at for the weekend. A tranquil experience with friendly and helpful staff.
Logan S - Jul 2022
Algehele gradering
Amazing experience!
Villa Helderberg se terugvoer
Logan, thank you beautiful.
It was super nice meeting you. I hope Camps Bay and ice cream had a good finish after your departure here.
You two looked so nice in your twinzy jersey tops.
You are always welcome back here where I make my breakfast with only love.
Thank you so much for taking the time to review us.
Wishing you a fantastic day.
Kindest regards,
Lynn and Blaze
Walt O - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende kliëntediens.
Villa Helderberg se terugvoer
Walt en Inna
Dit was verfrissend om julle te ontmoet.
Julle is so gaaf. Baie Dankie.
Ek hoop on sien mekaar gou weer.
Groentnis,
Lynn en Blaze
Brad-lee J - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Villa Helderberg se terugvoer
Brad-lee
Dis so lekker om jou resensie te lees. Baie dankie vir die welkome ondersteuning. Dit was lekker om julle te ontmoet. Julle is altyd welkom terug.
Groete,
Lynn en Blaze
Shireen D - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam en gasvry. Skoon en netjies.
Villa Helderberg se terugvoer
Ag Shireen
Jou ouers is awesome mense. Ek het ook so baie van hulle geleer. Dit was my eer om hulle te ontmoet.
Baie dankie dat jy die tyd gevat het om ons te review.
Hulle is altyd welkom hier.
Met liefde,
Lynn en Blaze
Deborah S - Mei 2022
Algehele gradering
Amazing host and amazing stay! Loved it and will definitely go back!
Villa Helderberg se terugvoer
Deborah!
Baie dankie vir hierdie splendid terugvoering. Ek is so bly julle het die verblyf geniet. Dit was 'n plesier om julle hier te verwelkom.
Groetnis,
Lynn en Blaze
Suzette R - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstaande.
Villa Helderberg se terugvoer
Suzette! Groot groot dankie
Dit was werklik humbling om hulle te ontmoet. Die ouens van die Ministries was baie baie vriendelik en tegemoedkommend. Dit was net een groot plesier om hulle te ge-ontmoet het.
Nogmaals dankie vir die onderstuening.
Met groetnis.
Lynn en Blaze
Anton V - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Villa Helderberg se terugvoer
Baie dankie Anton.
Dit was 'n plesier om jou te huisves.
Weereens dankie.
Vriendelike grietnis
Lynn, Blaze en die Villa Span.
Helen A - Jan 2022
Algehele gradering
Was verwelkom by die perseel, baie vriendelik.
Villa Helderberg se terugvoer
Ag baie dankie Helen vir hierdie mooi resensie. Ek waardeer dit grootliks.
So bly jy het die kort tydjie by ons geniet.
Hopelik sien ons weer.
Vriendelike groete.
Lynn, Blaze en Span Villa
Jason H - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en baie mooi.
Villa Helderberg se terugvoer
Baie dankie Jason
So jammer dat ek nou eers antwoord.
Dit was net 'n plesier om jou te huisves.
Ek hoop on sien mekaar weer.
Vriendelike groetnis
Lynn, Blaze en die Villa Span
Terry V - Okt 2022
Algehele gradering
Great stay.
Lezandri V - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi plek en so tuis gevoel.
Villa Helderberg se terugvoer
Baie, baie, baie dankie.
Dit was lekker om julle te ontvang en ontmoet. Die ontbyt word uit die hart voorberei en met liefde.
Hoop julle kom weer.
Julle was ook baie gaaf, dankie.
Groete van my span en Blaze.
Lynn
Darren M - Nov 2021
Algehele gradering
Lovely.
Villa Helderberg se terugvoer
Thank you very much, Darren.
It was a pleasure hosting you.
Thank you for the score rating and review.
You are always welcome back.
Kindest,
Lynn and Blaze
Salomé L - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelik, veilig en goeie waarde vir geld.
Villa Helderberg se terugvoer
Ag Salomè
Baie Baie Dankie.
Dit was ‘n groot plesier om jou te ontmoet .
Voorspoed vir die nuwe jaar en met alles wat mooi is.
Julle is altyd welkom hierso by ons.
Warm greetings
Lynn en Team Villa
Chad K - Des 2019
Algehele gradering
Legendaries, asemrowend. Alles in een.
Villa Helderberg se terugvoer
Chad and Mondi,
Loved having you. So easy. So relaxed. A pleasure to host you.
I appreciate that you've spent your 1st wedding anniversary with us at Villa Helderberg. You are so welcome and welcome to be back at any time.
It is so always nice to meet such nice people like yourselves.
I wish you a splendid new year.
Much love from me and my team at Villa Helderberg
Lynn
Rudion A - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was baie goeie diens wat ek ontvang het.
Villa Helderberg se terugvoer
Rudion,
How can I forget your name?
Thank you for taking the time to write this review and star us so perfectly.
It was effortless to host you. Thank you and your lovely wife for bringing your kindness to the property.
I totally enjoyed having you too.
Wishing you only love and laughter over this festive season.
Kindest,
Lynn and Team Villa
Natalie V - Jan 2018
Algehele gradering
Just so quaint and friendly; absolutely loved our two-day stay.
Villa Helderberg se terugvoer
My gosh,
Thank you Natalie.
It was my absolute pleasure just meeting you.
Thank you for this kind heading.
Wishing you a merry x-mas and a fantastic new year.
You are always welcome back.
Much love
Lynn and Team Villa
Johan M - Feb 2018
Algehele gradering
Aangename gasvrou.
Villa Helderberg se terugvoer
Dankie Johan.
Dit was regtig lekker om julle te hê by ons. Dankie vir die tyd om ons te gradeer.
Ons hoop ons sien jou weer.
Groete van die span by Villa Helderberg.
Lynn
Gerdine H - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig, baie mooi en netjies.
Villa Helderberg se terugvoer
Gerdine
Dit was vir ons regtig 'n groot plesier om jou, Bill en Timmy hier by ons te hê.
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Jy sal nie verstaan hoe baie ek dit waardeer nie.
Groete
Lynn, Jacky en Blaze
Toon K - Sep 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig en die beste kliëntediens ooit.
Villa Helderberg se terugvoer
Toon!
Baie dankie.
Groetnis,
Lynn en Blaze
Koch B - Mrt 2017
Algehele gradering
Excellent service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende diens.
Ek het waarlik welkom gevoel van die eerste oomblik af in hierdie bekoorlike ontspanne plekkie met Lynn, die uitstekende gasvrou en haar oulike assistent Jacky. Hulle het 'n goeie sin vir humor en is baie oop mense. Aan die ander kant is hulle ook baie professioneel. Ons het die swembad en heerlike ontbyt geniet. Ons het 3 nagte gebly en wil weer terugkom vir langer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Brenda D - Des 2017
Algehele gradering
Parking in the street was not desirable.
Villa Helderberg se terugvoer
I know Brenda, I have tried my best to improve on the parking, but I promise secure parking and it is secure. I have to admit not most ideal though. Please pardon me if you had any inconveniences during your stay. I loved hosting you and you are absolutely pleased to have as a guest.
Thank you for taking the time to write this review. It is highly appreciated.
Wishing you a fantastic upcoming year.
Kindest
Lynn and Team Villa
Andre F - Okt 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Villa Helderberg se terugvoer
Baie Baie Dankie Raywin.
Ek is nederig oor jou vriendelike woorde.
Dis vir ons so 'n groot plesier as ons gaste happy is.
Ons verwelkom jou enige tyd.
Gelukkige Kersfees en voorspoedige nuwe jaar.
Met liefde van ons almal by Villa Helderberg.
Groette,
Lynn
Elouise D - Mrt 2017
Algehele gradering
Die moeite werd.
Villa Helderberg se terugvoer
Baie dankie
Ek waardeer jou opinie baie.
Ek is bly jou verblyf was lekker en ons hoop ons sien jou weer.
Vriendelike groete
Lynn Ott
Villa Helderberg
Marlene P - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer en rustigheid. Baie goeie fasiliteite en diens! Matrasse ongelukkig baie swak gehalte.
Villa Helderberg se terugvoer
Good day Marlene,
Thank you so much for your feedback for taking the time to rate Villa Helderberg, it will surely have a certain impact on readers. Unfortunately, it was only your mattress that was an absolute discomfort. It has also been seen to after your departure.
Warm greetings to Erika, Johann, and Gys. Best of luck with their cycling.
Kindest regards,
Lynn
William D - Mrt 2017
Algehele gradering
Voldoende.
Villa Helderberg se terugvoer
Baie dankie William
Julle moet weer kom kuier
Groetnis,
Lynn en Blaze
Erika B - Nov 2016
Algehele gradering
Vriendelike en fantastiese diens, soos 'n gesin.
Villa Helderberg se terugvoer
Ag Erika
Baie baie dankie.
Ek is bly julle het die verblyf geniet. We strive to please. :))
Ek hoop dit gan goed met die house-shopping. Het julle al besluit.?
Hier is my e-pos address: lynn.geduld@gmail.com
Sal lekker wees om met jou in kontak the bly.
Lekker naweek vir julle
Met vriendelike groete
Lynn
Francois L - Jan 2016
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay, it was home away from home.
Villa Helderberg se terugvoer
Thank you Francois
You should please come visit us again.
Kindest,
Lynn
Louis E - Sep 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Heather B - Okt 2013
Algehele gradering
World class hospitality!!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Rupertstraat 38, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang