Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Helderberg

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rupertstraat 38, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Villa Helderberg is 'n splinternuwe intieme en luukse B&B en beskik oor vyf luukse kamers en 1 luukse selfsorgkothuis.

Villa Helderberg bied luukse en stylvolle suites op 'n rustige plattelandse landgoed met 'n rustige, luukse en veilige omgewing. Al die kamers het hul eie privaat patio en gratis WiFi. Elke kamer het 'n luukse badkamer met reënstorte. Al die kamers het ekstra lengte beddens, 'n minibar, kluis, badjassen en 'n iPod-koppelstasie.

Villa Helderberg het 'n baie mooi groot tuin met 'n baie groot luukse swembad met 'n sitkamergedeelte, genaamd Lapa.

Ons bied skemerkelkies, wyne, bier en tuisgemaakte versnaperinge die hele dag. In die tuin is lekker sonstoele en strandhanddoeke gratis.

Geleë in Helderberg in een van die mooiste areas van Somerset-Wes, naby die Ou Stellenboschpad en die N2. Villa Helderberg is die perfekte basis om Somerset-Wes, die gholfbane, die wynlandgoedere te ontdek.

Die gashere Jan Renze & Tamara hoop om julle baie hartlik te verwelkom in Villa Helderberg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Paul W
Saam met lewensmaat
5.0
Great hosts and 1st class accommodation. Lovely and warm welcome. Easy check-in and check-out. Will definitely stay at Villa Helderberg...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Clint M
5.0
You guys are doing a great job at Villa Helderberg. Definitely come back. Would definitely recommend to others. Very peaceful, very wel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
K V
Gesin met tieners
5.0
Perfect location and area. The safe were amazing and just loved the way, they become part of our family. Plus they so honest I lost a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Herman G
Saam met lewensmaat
4.6
The venue is highly recommended. Delighted with the welcome touch to offer a drink – in our case, cappuccinos that went down very well....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Duncan S
Besigheidsreis
4.4
Lekker geslaap! Vriendelikste personeel. Heerlike ontbyt!
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Rupertstraat 38, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Helderberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rupertstraat 38, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4NTFhM2Q2LTAzZTUtNGZhMS1iYmFhLTYxZGJiZTFjY2FlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 38 Rupert Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.05022377561 18.836821317673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang