Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Hilde

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plumbago-straat 27, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Hilde bied gaste selfsorgverblyf met skouspelagtige uitsigte oor Sedgefield en die verafgeleë strandmeer. Aangesien dit sentraal geleë is, kan dit 'n ideale opsie wees vir gaste wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Hierdie pragtige huis bied slaapplek aan altesaam 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die tweede badkamer.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek waar gaste ten volle kan ontspan terwyl hulle die uitsigte bewonder. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea het stapeldeure wat oopmaak op 'n houtdek met 'n buite-eettafel wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Braaigeriewe is ook buite beskikbaar. Die ligging van hierdie eiendom is naby lieflike staproetes, gholfbane en Myoli-strand waar gaste kan visvang, vlieërbranderry en swem.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Plumbago-straat 27, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plumbago-straat 27, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfea8b0229ca18e4f29cd777fb174910c1009894b7ef669ce02be89a082a6613b73c5b6a8d2afa5f9ff81e7622134b95399e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 27 Plumbago Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.0290957 22.8095038

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang