Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Insolventa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir Villa Insolventa
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Janneman L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janneman L

Lekker gebly en gerus!

Ons het lekker ontspan en gerus by Villa Insolventa. Die lapa met braaiplek by die swembad het ons baie benut. Alhoewel die wind gewaai het, is die lapa lekker beskut teen die wind en kon die kinders lekker swem terwyl ons braai. In die aande kon ons weer lekker binne braai en daar is genoeg plek, sodat almal gesellig om die eettafel kon verkeer. Die pooltafel is ook 'n pluspunt, wat ons baie gebruik het terwyl daar gebraai word. Die huis is gerieflik ingerig met alles wat mens nodig het en lekker stapafstand vanaf die see. Met die 4 slaapkamers en 3 badkamers het ons gesin van 7 baie lekker gebly hier!

Jenay M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenay M

Had a wonderful weekend away!

We had a wonderful stay! The house was neat and felt safe and secure.

Gwendoline J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gwendoline J

Eienaar was baie behulpsaam. Naweek tuiste was baie aangenaam.

Baie lieflike huis, maar het baie probleme ondervind. Geen sein en WiFi het nie gewerk nie. Yskas werk nie goed nie. Ligte en kragpunte by die lapa was ook nie in werkende toestand nie. TV ook baie klein en maak 'n vreemde geluid, en die beeld het ook 'n probleem.

Bronwyn W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bronwyn W

Dit was baie lekker.

Die huis was lekker, daar is net 'n paar goed wat na gekyk moet raak soos wasgoedlyne, ligte en ook die swembad, ons was teleurgesteld in die swembad.

Ronel B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Beslis waarde vir geld.

Wat 'n pragtige plek. Selfs mooier as op die foto's. Die naweek was net te kort.

Shaun H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun H

Good value for money.

We stayed at Villa Insolventa in the last week of 2021, over New Years. Very neat, well maintained accommodation with a very nice pool and lapa area. It's a private, quiet space. Overall we enjoyed our time. A few things to note. There's no iron so remember to pack one. Parking was secure but not under roof. Cellphone signal was bad. Really bad. Vodacom had some signal but MTN had almost nothing. On the upside, you have partial views of the ocean and can clearly hear the waves crashing. Taking a drive to the beach gives you amazing views. The pool is super nice and there are actually two braai areas, one by the pool-lapa area and one inside. The space inside is enough but you don't go there to stay inside, outside is where you want to be. Thanks, we will definitely visit again.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Wesley D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wesley D

Relaxing.

It was nice and quiet so we could relax from the hustle and bustle of the city.

Bronwyn W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bronwyn W

Die plek is mooi, rustig, skoon en 'n lekker plek om te kuier.

Dalk nog 'n freezer vir mense wat baie vleis bring. Van die huis tot by pool nie baie safe vir kinders nie. Dalk kan jul meer gras insit.

Villa Insolventa se terugvoer

Goeie dag Bronwyn. Baie dankie.
Dit was alles gras na die swembad en weens die droogte moes ons ongelukkig die gras uithaal.

Villa Insolventa
Sadeqah D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadeqah D

The place was perfect.

The accommodation was very neat very accommodating. My family was very comfortable everything we needed was made available. We enjoyed our stay very much.

Denzil K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil K

Beautiful, scenic and peaceful.

Lovely getaway for the entire family.

Amanda E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda E

Goeie ligging, maar swak waarde vir geld.

Goeie ligging, maar slordige tuin met 'n swembad wat nie versorg word nie. Net die nodige meubels in die huis met heeltemal te min pakplek of oppervlakte om te gebruik en die swakste matrasse waarop ons nog geslaap het in ons land en oorsee. Behalwe 3 baie klein spieëls in die badkamers is daar geen spieëls wat naby 'n plug is sodat jy ten minste kan hare droog blaas nie. Met dít wat die plek gekos het, is dit uiterste swak waarde vir geld. Ons sal dit vir niemand aanbeveel nie.

Marlene W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene W

Wonderlik - Sal enige tyd weer daar bly en verseker aanbeveel!

Ons het werklik ons verblyf in Villa Insolventa geniet... Die ligging is wonderlik en die swembad was 'n treffer! Die huis is groot, gerieflik en goed uitgerus om selfs twee families te huisves. Ons sal verseker weer daar bly! Baie Dankie!

Yolanda A - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda A

What a gem!

Loved the place. The kids enjoyed the huge lawn area, and swimming pool. The accommodation itself was great. I appreciated the security features. Will definitely be going back soon.

Bertus W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus W

Lekker blyplek vir ons gesin - die kinders (en pa en ma) het baljaar!

Knap ingerig om om te sien na vakansiegangers en dis gerieflik en veilig geleë in Yzerfontein. Die lapa is goed beskut as die wind die dag effe sou pla.

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosmarynstraat 11, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAczO9dZCBxSzy1TYFJtk1p7yMccYkO6Pe9jSbYBDqyHBraILVVm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 15 5 1 5 14 Roosmaryn str. Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.369318475627 18.172450214624

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang