Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Insolventa

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Janneman L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lekker gebly en gerus! Ons het lekker ontspan en gerus by Villa Insolventa. Die lapa met braaiplek by die swembad het ons baie benut. Alhoewel die wind gewaai het, is die lapa lekker beskut teen die wind en kon die kinders lekker swem terwyl ons braai. In die aande kon ons weer lekker binne braai en daar is genoeg plek, sodat almal gesellig om die eettafel kon verkeer. Die pooltafel is ook 'n pluspunt, wat ons baie gebruik het terwyl daar gebraai word. Die huis is gerieflik ingerig met alles wat mens nodig het en lekker stapafstand vanaf die see. Met die 4 slaapkamers en 3 badkamers het ons gesin van 7 baie lekker gebly hier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenay M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Had a wonderful weekend away! We had a wonderful stay! The house was neat and felt safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gwendoline J
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Eienaar was baie behulpsaam. Naweek tuiste was baie aangenaam. Baie lieflike huis, maar het baie probleme ondervind. Geen sein en WiFi het nie gewerk nie. Yskas werk nie goed nie. Ligte en kragpunte by die lapa was ook nie in werkende toestand nie. TV ook baie klein en maak 'n vreemde geluid, en die beeld het ook 'n probleem.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Bronwyn W
Kort verblyf
3.8
Feb 2023

Dit was baie lekker. Die huis was lekker, daar is net 'n paar goed wat na gekyk moet raak soos wasgoedlyne, ligte en ook die swembad, ons was teleurgesteld in die swembad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ronel B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Beslis waarde vir geld. Wat 'n pragtige plek. Selfs mooier as op die foto's. Die naweek was net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Good value for money. We stayed at Villa Insolventa in the last week of 2021, over New Years. Very neat, well maintained accommodation with a very nice pool and lapa area. It's a private, quiet space. Overall we enjoyed our time. A few things to note. There's no iron so remember to pack one. Parking was secure but not under roof. Cellphone signal was bad. Really bad. Vodacom had some signal but MTN had almost nothing. On the upside, you have partial views of the ocean and can clearly hear the waves crashing. Taking a drive to the beach gives you amazing views. The pool is super nice and there are actually two braai areas, one by the pool-lapa area and one inside. The space inside is enough but you don't go there to stay inside, outside is where you want to be. Thanks, we will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Feb 2022

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2022

Relaxing. It was nice and quiet so we could relax from the hustle and bustle of the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bronwyn W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2022

Die plek is mooi, rustig, skoon en 'n lekker plek om te kuier. Dalk nog 'n freezer vir mense wat baie vleis bring. Van die huis tot by pool nie baie safe vir kinders nie. Dalk kan jul meer gras insit.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Yvonne
Villa Insolventa
Goeie dag Bronwyn. Baie dankie. Dit was alles gras na die swembad en weens die droogte moes ons ongelukkig die gras uithaal.

Sadeqah D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

The place was perfect. The accommodation was very neat very accommodating. My family was very comfortable everything we needed was made available. We enjoyed our stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosmarynstraat 11, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAczO9dZCBxSzy1TYFJtk1p7yMccYkO6Pe9jSbYBDqyHBraILVVm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 15 5 1 5 14 Roosmaryn str. Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.369318475627 18.172450214624

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang