Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Jesdene

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gibson-weg 9, Kenilworth, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 430 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Jesdene is in 'n rustige omgewing met 'n lowerryke tuin. Die verblyf is in Kenilworth, Kaapstad en bied 'n weelderige dog rustige atmosfeer.

Die villa het 3 kamers: Die Luukse 2-Enkelbedkamer, die Luukse Koninginkamer en die Deluxe Koninginkamer. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer, 'n kluis, yskassie, TV en lugversorging.

Die gemeenskaplike oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, twee oonde, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, tuimeldroër, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n sitkamerstel, lekker kaggel en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n pooltafel en glasstapeldeure wat lei na 'n buitestoep met braaigeriewe en 'n lieflike tuin met 'n klimraam vir kinders. Gaste kan in die swembad afkoel en daar is veilige parkeerplek vir 4 voertuie agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel. 'n Concierge-diens, sjef, skoonmaakdienste, lughawependeldienste, toere en aktiwiteite is beskikbaar op versoek.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nafees Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Gibson-weg 9, Kenilworth, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Jesdene het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 430
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 430
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gibson-weg 9, Kenilworth, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83d133787c7b0a286f9a24bc574e60a81abc0f6b66ab63996c03d610b8c41dcabfe6c68f0e78235692701dde77a364457d19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 9 Gibson Road Kenilworth 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.996141 18.4752426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang