Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Karibu

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Perthweg 7, Tokai, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 853 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Karibu is 'n selfsorghuis in Tokai, 'n woonbuurt van Kaapstad, geleë aan die voorheuwels van die Constantiaberg, wat 'n groot walvisrugvormige berg in die Tafelbergreeks is. Die voorstad word begrens deur Steenberg en Kirstenhof in die suide, Bergvliet in die ooste, Constantia in die noorde en die SAFCOL denneboomplantasies teen die berg in die weste. Die eenheid beslaan die grondvloer van 'n dubbelverdiepinghuis, die boonste verdieping is nie beskikbaar vir huur nie.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer is ingerig met enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer ingerig is met enkelbeddens en 'n kinderbed. Dié kamers se en suite-badkamer het 'n stort en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en 'n groot vrieskas is beskikbaar in die opwaskamer, langs die veeldoelige kamer wat na die motorhuis lei. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n 55"-slim-TV (DStv en internetstroom) het.

Die huis het 'n lieflike onderdak buite-eetarea en 'n braai-area. Die patio kyk uit oor die pragtige tuin en lei na die sonverhitte swembad van 40 m².

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hans O. Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 41

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Perthweg 7, Tokai, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 853
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 853
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Perthweg 7, Tokai, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1lSquQbQL3SScF7YpJGLJ9YfjyNXFfH06xOCwvAqux3juo8IhS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 853 per nag (plek vir 6) 7 Perth Road Tokai 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.0634293 18.4352322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang