Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa La Pensionne Guest House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lareine V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Tuis voel op sy beste. Regtig 'n pragtige plek met baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Ons het baie lekker gebly, alles was netjies, die ontbyt was ook baie lekker. Kobus was baie vriendelik en het ons regtig tuis laat voel. Baie lekker gewees. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Villa La Pensionne Guest House
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Hoop om jul gou weer te sien! Cobus

Anneke A
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Fantasties! Van die verwelkoming tot die ontbyt. Alles was onoortreflik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Villa La Pensionne Guest House
Baie dankie vir die goeie terugvoer! Hoop om jul weer te sien

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 40 Joan-weg, Akasia, Pretoria, 0118, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe64b0372ae6b76983710e03ff09be3ce4a800b520b39b9002b29b21f4b9b58097fcaa8961b86ee8d6b71edec2d8306976a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Plot 40 Joan Road Akasia 0118 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.656208960606 28.124894955399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang