Villa La Sola
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jessica Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 11 maande
Opsomming van Resensie
Elize C - Aug 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Villa La Sola se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer! Dit was ‘n plesier om julle te verwelkom. Ons is bly jy het jou verblyf en die ontbyt geniet. Hoop om jou gou weer te sien!
Danie M - Jan 2024
Algehele gradering
Perfek.
Villa La Sola se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om jou as gas te hê, Danie Meyer! Baie dankie vir die mooi terugvoering, en vir jou netheid en respek vir die eenheid. Ek is bly jy het jou tyd by ons geniet en ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom in die toekoms.
Gerhard B - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker.
Christina P - Des 2023
Algehele gradering
We had a wonderful time.
Villa La Sola se terugvoer
I'm thrilled to hear that you had a wonderful stay! It's great that the service was amazing and your host was considerate and understanding. We hope to see you soon. Wishing you a joyous festive season.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sola-singel 15, Impala Park, Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang