Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa La Sola

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sola-singel 15, Impala Park, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa La Sola is 'n bekoorlike gastehuis wat selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie, Boksburg, bied. Dit is slegs 'n hanetreetjie vanaf die bedrywige OR Tambo Internasionale Lughawe en is ideaal vir 'n gesin, 'n paartjie of 'n sakereisiger.

Verblyf word in 2 selfsorgkamers gebied. Elke kamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n oopplan-ontwerp met 'n en suite-badkamer. Albei kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamers. Skoon wit linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die slaaparea lei na 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Komplementêre graankos word voorsien en 'n tee- en koffieskinkbord is beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel. 'n Slim-TV en gratis WiFi in elke kamer beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n groot onthaalarea buite, 'n swembad, 'n lieflike tuin met sitplek en 'n eethoekie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jessica Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Sola-singel 15, Impala Park, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Villa La Sola het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sola-singel 15, Impala Park, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe03eedbcd6c300175625f2fd1c10ad855509478e49403024e1ef5226d8529c724f0e66f271b01c3f9530893d8aa4143abbde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 15 Sola Crescent Impala Park 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.158021642673 28.263889353373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang