Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa La Sola

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sola-singel 15, Impala Park, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa La Sola is 'n bekoorlike gastehuis met selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Boksburg. Dit is gerieflik geleë net 'n hanetreetjie van die bedrywige OR Tambo Internasionale Lughawe af, wat dit 'n ideale plek maak vir óf 'n gesin, 'n paartjie óf 'n korporatiewe reisiger.

Dié eiendom bied 2 selfsorgkamers om van te kies. Elke kamer het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n en suite-badkamer. Albei kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamers beskikbaar. Bros wit linne word voorsien, asook badhanddoeke en seep.

Van die slaaparea lei 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. Komplementêre graankos word voorsien asook 'n tee- en koffieskinkbord. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi in elke kamer beskikbaar.

Buite is 'n ruim onthaalarea waartoe alle gaste toegang het en beskik oor 'n uitnodigende swembad, 'n lieflike tuin met 'n buitelug-sitplek en 'n eethoekie wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n skemerkelkie te ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jaine R
Saam met vriende
5.0
Peaceful and very clean. Our stay was very peaceful and the place was very clean. The manager made sure we had everything we needed and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Elize C
Saam met vriende
5.0
Baie vriendelike ontvangs. Vriendelike ontvangs, skoon en netjies. Baie lekker bed. Snoepie in kamer baie oulik. Heerlike ontbyt. Baie lekker gebly.
Aug 2024
Danie M
Besigheidsreis
5.0
Perfek. Dit was regtig 'n voorreg om hier te bly, uitstekende gasvrou, perfek skoon en goed uitgeruste eenheid.
Jan 2024
Gerhard B
Saam met vriende
4.4
Lekker. Het lekker geslaap daar. Vriendelike diens.
Jun 2024
Christina P
Saam met vriende
4.4
We had a wonderful time. Our stay was wonderful and the service was amazing. Our host was very considerate and understanding of people ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jessica Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Sola-singel 15, Impala Park, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Villa La Sola het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sola-singel 15, Impala Park, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe03eedbcd6c300175625f2fd1c10ad855509478e49403024e1ef5226d8529c724f0e66f271b01c3f9530893d8aa4143abbde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 15 Sola Crescent Impala Park 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.158021642673 28.263889353373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang