Villa Le Rosa
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ronan-weg 39, La Lucia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Le Rosa is 'n gerieflike selfsorgeenheid in La Lucia, Durban. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.
Gaste kan tussen die hoofhuis en 3 woonstelle kies wat elk privaat badkamers het. Elke eenheid het knus beddens, sagte duvets, 'n privaat ingang, kombuisgeriewe, eetarea en 'n leefarea. Daar is ook 'n TV met toegang tot DStv en gratis WiFi.
Gaste kan die 2 gemeenskaplike swembaddens, Jacuzzi, sauna, braai en tuin geniet. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is 'n verskeidenheid restaurante en winkelsentrums naby die huis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
ROMONA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ronan-weg 39, La Lucia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa Le Rosa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ronan-weg 39, La Lucia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal