Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Le View Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
M T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2019

Great. We really enjoyed our time at the place, will gladly recommend it to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Suzette
Villa Le View Guesthouse
Hallo Zelda I am glad you enjoyed your well-deserved break. The worst thing is to end up at a facility that does not meet your expectations. Thank you for your kind review. We appreciate our customer's feedback. May you have a wonderful and blessed festive season. We hope to see you again in the near future. Suzette

Wayne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Vriendelikheid is volop daar en laat jou gerus voel. Ek sal weer soontoe gaan en hulle aanbeveel enige tyd ek bly baie in gastehuise en was December in die Kaap waar dit 'n teleurstelling was... as ek net VillaLeView soontoe kon verplaas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Villa Le View Guesthouse
Hallo Wayne. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om van ons gaste te hoor. Veral as dit positief is! Hoewel ons nie in die Kaap kan wees nie sal ons dit geniet om julle weer hier in Durban te sien. Mag jy 'n fantastiese jaar he. Groete Suzette

Waheed M
Kort verblyf
4.8
Jan 2018

Very nice and cool place. Always a good stay. The breakfast is very delicious and the accommodation is beautiful. It is truly great value for money. Management is very caring specially for Halal food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Villa Le View Guesthouse
Hallo Waheed Thank you for your review. We appreciate the time that you bought out to do this review. It is so important for us to get feedback, good or bad, from our guests. You must have a fantastic year and we hope to see you again in the near future. Regards Suzette

Philip J L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2017

Sal ek weer daar bly? 'n Groot ja, die eienaar was baie vriendelik. Ek en my vriendin het dit baie geniet alhoewel ons net een keer ontbyt daar gehad het was dit baie lekker. Die omgewing is baie stil dus het 'n mens lekker geslaap. Dit is naby aan die strande aan die Bluff sowel as net 'n klipgooi van Durban af. En naby aan winkelsentrums so jy soontoe wil gaan. Parkering is ook nie 'n problem nie, dit is veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Suzette
Villa Le View Guesthouse
Hallo Philip. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit is van onskatbare waarde vir ons as eienaars, om terugvoering te kry. Dit help ons om ons standaarde hoog te hou en sodoende ons gaste gelukkig te hou. Geseënde week vir jou en jou familie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunville-weg 65, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80ab546c4dcf074d68b3016e2724889f05e2e51114290cd5549164bfc3f4a955b9764b9fa08ab2a7a899651ce71369f3da13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 65 Dunville Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.913450278846 31.011036626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang