Villa Le View Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 16
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
M T - Des 2019
Algehele gradering
Great.
Villa Le View Guesthouse se terugvoer
Hallo Zelda
I am glad you enjoyed your well-deserved break. The worst thing is to end up at a facility that does not meet your expectations. Thank you for your kind review. We appreciate our customer's feedback. May you have a wonderful and blessed festive season. We hope to see you again in the near future.
Suzette
Wayne B - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelikheid is volop daar en laat jou gerus voel.
Villa Le View Guesthouse se terugvoer
Hallo Wayne. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om van ons gaste te hoor. Veral as dit positief is! Hoewel ons nie in die Kaap kan wees nie sal ons dit geniet om julle weer hier in Durban te sien. Mag jy 'n fantastiese jaar he.
Groete
Suzette
Waheed M - Jan 2018
Algehele gradering
Very nice and cool place.
Villa Le View Guesthouse se terugvoer
Hallo Waheed
Thank you for your review. We appreciate the time that you bought out to do this review. It is so important for us to get feedback, good or bad, from our guests. You must have a fantastic year and we hope to see you again in the near future.
Regards
Suzette
Philip J L - Mei 2017
Algehele gradering
Sal ek weer daar bly? 'n Groot ja, die eienaar was baie vriendelik.
Villa Le View Guesthouse se terugvoer
Hallo Philip. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit is van onskatbare waarde vir ons as eienaars, om terugvoering te kry. Dit help ons om ons standaarde hoog te hou en sodoende ons gaste gelukkig te hou. Geseënde week vir jou en jou familie.
- Kapasiteit: 40 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunville-weg 65, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang