Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Lin-Zané

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Elize B
1 nag
5.0
Jun 2024

100% soos wat ek dit wou gehad het. Die plek was netjies, skoon, veilig en alles het aan my vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannet
Villa Lin-Zané
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer. Villa groete

Karien D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Heerlike oornag verblyf gewees. Baie dankie vir die moeite met die kamer. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannet
Villa Lin-Zané
Lekker om jou te ontmoet, Paul. Dankie vir die terugvoer. Villa Groete

Gideon N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekend, lekker, skoon. Lekker aangename atmosfeer. Ons sal definitief weer hier aandoen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannet
Villa Lin-Zané
Lekker om julle hier te ontvang. Sien uit om julle weer te sien. Villa Groete

Bennie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

In one word, excellent. Wonderful stay, friendly reception and people. Very clean, great breakfast, will see you again. And nice family doggy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannet
Villa Lin-Zané
Baie dankie vir die terugvoer. Lekker om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Villa Groete

Petrus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Gerieflike oornagverblyf met uitstaande diens. Dit was 'n heerlike oornagverblyf. Die geriewe is gerieflik en netjies, en die diens was uitstaande. Die aandete wat die gasheer voorberei het, was heerlik. Word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannet
Villa Lin-Zané
Dankie vir die mooi terugvoer. Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Vila groete.

Martmari V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Netjies en ruim, geskik vir oornag; pragtige tuin. Goed geleë om te oornag op die lang pad van Kaap na Gauteng; heel gerieflik; pragtige tuinomgewing om te ontspan na dag op die pad; braaigeriewe soos geadverteer is ontoeganklik; geen opwasgeriewe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sannet
Villa Lin-Zané
Baie dankie vir die terugvoer. So jammer jy het nie die braaiers op wiele langs die swembad gesien nie. Ons het hulle spesifiek gemaak sodat jy enige plek kan braai. En daar is 'n groot opwas as jy net gevra het. Villa groete

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.4
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Wessel D
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

'n Heerlike en veilige oase in Noordwes. Ons is hartlik ontvang deur Sannet en die kamer was heerlik ruim, netjies en gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Lugversorging was 'n groot bonus. Pragtige groen tuin en swembad om by te ontspan. Baie goed geleë langs die N14 met 'n vulstasie, restaurant en winkel binne 'n paar honderd meter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannet
Villa Lin-Zané
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was vir ons lekker om jou hier te ontvang. Villa Groete

David J
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Skoon en netjies, rustig en veilig. Baie lekker gebly, altyd baie skoon en netjies, stil en rustig, buite die besige dorp gelee, swembad en koel met groot bome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannet
Villa Lin-Zané
Bly jy het jou verblyf geniet. Dankie vir die terugvoer. Groete Sannet

Louis K
1 nag
5.0
Sep 2023

Ek het lekker gerus terwyl ek daar was. Ek het lekker gerus terwyl ek daar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannet
Villa Lin-Zané
Ons is baie bly as jy dit geniet het. Altyd lekker om te hoor dit was lekker vir die gas. Villa groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sannet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 66 Bernauw, Langs die N14, 4 km vanaf Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc47cbd035b5a88296b2078116a6300cc8bd46d72d455fadba64ed83b3a6c452c9b7f1f1208df5c6623a5dab7c9b0e548f07a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 Plot 66 Bernauw Off the N14 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.965612398518 24.774227723447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang