Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Litori

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Wanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 13

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Villa Litori
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jg C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jg C

Wonderlike, fantastiese juweel in die Tuinroete.

Net 'n voorstel, dalk stoele vir buite om die heerlike sonskynsdag ten volle te benut.

Genevieve A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve A

Twee woorde: Absoluut fantasties.

Die huis, die ligging, die area. Alles het saamgekom om 'n unieke element aan 'n familiesamekoms te gee.

Villa Litori se terugvoer

Baie, baie dankie. Dis ons wat so bevoorreg was om julle te huisves. Julle is wonderlike gaste. Sien jul weer.

Villa Litori
Marike D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike D

Familievakansie!

Villa Litori was fantasties! Reg op die strand, ongelooflike uitsig, en die huis is gerieflik groot vir 'n groot gesin. Ons sal enige tyd weer gaan, het die vakansie vreeslik geniet!

Karlien V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V

Pragtige strandhuis!

Asemrowende uitsig, het elke dag dolfyne en walvisse gesien! Strandhuis baie goed toegerus het alles wat jy kan nodig kry. Veilige ligging. Vriendelike diens. Dit was heerlike rustige week in Glentana, kan defintief hierdie huis aanbeveel!

Ingrid J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid J

Uitstekende blyplek vir 'n bietjie rus.

Ideale blyplek vir 'n groep vriendinne van oraloor die wêreld wat mekaar vir 'n lang tydperk nie gesien het nie. Van die aankoms tot vertrek het dit soos huis gevoel met genoeg ruimte en alles wat jy nodig het. Die fantastiese uitsig en rustigheid is 'n ekstra beloning. Hoogs aan te bevele.

Colin M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin M

Absoluut fantasties.

Ongelooflike plek. Goed toegerus met 'n uitsig wat geld nie kan koop nie.

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolstertstraat 11, Glentana, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzf5kwTVHtmOSORQt5YCFw1HPeu0V5rZKxR9NJ4MP6G3694yBzP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 11) 6 5 1 5 11 Kolstert Street Glentana 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.050423685586 22.316381445317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang