Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Litori

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Deirdre R
Lang verblyf
5.0
Okt 2024

Hemels! Vyfsterverblyf in 'n lieflike, ruim huis met 'n ongelooflike ligging reg op die strand. Beste vakansie ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wanda
Villa Litori
Baie dankie Deirdre! Julle was wonderlike gaste! Tot 'n volgende keer. Vriendelike groete, Wanda

Jg C
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Wonderlike, fantastiese juweel in die Tuinroete. Net 'n voorstel, dalk stoele vir buite om die heerlike sonskynsdag ten volle te benut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genevieve A
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Twee woorde: Absoluut fantasties. Die huis, die ligging, die area. Alles het saamgekom om 'n unieke element aan 'n familiesamekoms te gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wanda
Villa Litori
Baie, baie dankie. Dis ons wat so bevoorreg was om julle te huisves. Julle is wonderlike gaste. Sien jul weer.

Marike D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Familievakansie! Villa Litori was fantasties! Reg op die strand, ongelooflike uitsig, en die huis is gerieflik groot vir 'n groot gesin. Ons sal enige tyd weer gaan, het die vakansie vreeslik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2022

Pragtige strandhuis! Asemrowende uitsig, het elke dag dolfyne en walvisse gesien! Strandhuis baie goed toegerus het alles wat jy kan nodig kry. Veilige ligging. Vriendelike diens. Dit was heerlike rustige week in Glentana, kan defintief hierdie huis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Uitstekende blyplek vir 'n bietjie rus. Ideale blyplek vir 'n groep vriendinne van oraloor die wêreld wat mekaar vir 'n lang tydperk nie gesien het nie. Van die aankoms tot vertrek het dit soos huis gevoel met genoeg ruimte en alles wat jy nodig het. Die fantastiese uitsig en rustigheid is 'n ekstra beloning. Hoogs aan te bevele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Absoluut fantasties. Ongelooflike plek. Goed toegerus met 'n uitsig wat geld nie kan koop nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 13

Resensies 32

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolstertstraat 11, Glentana, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzf5kwTVHtmOSORQt5YCFw1HPeu0V5rZKxR9NJ4MP6G3694yBzP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 11) 7 5 1 5 11 Kolstert Street Glentana 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.050423685586 22.316381445317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang