Villa Lorea @47
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: P. Lorea-weg 47, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Villa Lorea @47 is 'n knus selfsorgwoonstel in Danabaai Observatory en bied gerieflike verblyf met 'n ononderbroke see-uitsig.
Hierdie lieflike eenheid is op die grondverdieping van die huis en het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n bed vir 2 kinders. Die tweede slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Hierdie slaapkamer het 'n sit-, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste in die eerste en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Elke slaapkamer het ook 'n privaat ingang.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, braaipan, lugbraaier, ketel, broodrooster, basiese eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en lei na 'n onderdakbalkon wat 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n uitsig het.
Hierdie verblyf het 'n swembad, braai en 'n grasperk met 'n pragtige see-uitsig, asook 'n aparte buite-sitarea. Hierdie geriewe word met die eienaars wat op die boonste vlak van die huis woon, gedeel. Veilige parkeerplek is op die perseel vir 2 voertuie en 'n sleepwa beskikbaar.
Hierdie is 'n stil area waar klein bokkies en hasies vry rondloop en voëls maak gaste vroeg in die oggende met hul sang wakker. Dit is ver genoeg vanaf die dorp om verkeersgeraas te vermy, maar tog naby genoeg om alles vinnig te bereik, sowat 10 km vanaf Mosselbaai se sakekern en stapafstand vanaf die eerste strand in Danabaai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Witborde
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- P. Lorea-weg 47, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Lorea @47 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Danabaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: P. Lorea-weg 47, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang