Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Luca Guesthouse and Chalets

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir Villa Luca Guesthouse and Chalets
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anja K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja K

Dit was 'n vinnige oornag bly, maar sal beslis hulle weer gebruik.

Baie lekker gebly. Alhoewel dit net 'n vinnige in en uit was vir oornag slaap.

Villa Luca Guesthouse and Chalets se terugvoer

Dankie Anja.Ons is bly julle het verblyf geniet.Sien daarna uit om julle weer te ontvang.Groete, Villa Luca

Villa Luca Guesthouse and Chalets
Natalie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie V

It was okay just to have a bed to lay your head down.

Accommodation was fine, good for overnight. Just when we arrived there, we had to unlock the room ourselves. The fridge was switched off, traveling on a hot summer day and no cold water. It would be nice if they could have a fan in the bedroom.

Villa Luca Guesthouse and Chalets se terugvoer

Hi Natalie, I am sorry that you did not see the fan standing in the corner of the living room.

Villa Luca Guesthouse and Chalets
Alet L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alet L

Baie lekker.

Lekker warm water and well-equipped kombuis.

Marianne P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne P

Ons het slegs een aand oorgebly vir 'n nabye troue.

Die eienaars is vriendelike en behulpsame mense. In- en uitklok was baie maklik. Die eenheid was baie mooi, skoon en netjies.

Kevin P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin P

Sien sterre.

Alles was reg.

Jp B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp B

Clean.

Rooms were very cold, luckily there were extra blankets.

Willie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B

Rustig.

Daar was nie voldoende kastrolle/panne/bakke vir ons doeleindes nie, maar die eienaar het dit onmiddellik reggestel.

Christopher B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher B

I had a great time.

Keep up the good work. Good peace of mind!

Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Johannes B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes B

Gemaklike oornag in Swartruggens.

Villa Luca is 'n bekostigbare opsie in Swartruggens. Verblyf is ruim en die tuin is baie mooi met 'n groot braai-area. My enigste kritiek is dat ek nie die oggend warm water in die stort gehad het nie. Ek is seker hulle sal dit regstel. Dit het ons gepas dat dit nie op die hoofpad was nie en dus nie die dreuning van vragmotors deur die nag hoor nie.

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liebenbergstraat 6, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4ZTdlYWUwLTY3ZjctNDA0Ni1iYWNmLTE0ZjBjYzNmMzFmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 6 Liebenberg Street Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.643502053834 26.688559094512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang