Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Luca Guesthouse and Chalets

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.7
Anja K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Dit was 'n vinnige oornag bly, maar sal beslis hulle weer gebruik. Baie lekker gebly. Alhoewel dit net 'n vinnige in en uit was vir oornag slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Villa Luca Guesthouse and Chalets
Dankie Anja.Ons is bly julle het verblyf geniet.Sien daarna uit om julle weer te ontvang.Groete, Villa Luca

Natalie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

It was okay just to have a bed to lay your head down. Accommodation was fine, good for overnight. Just when we arrived there, we had to unlock the room ourselves. The fridge was switched off, traveling on a hot summer day and no cold water. It would be nice if they could have a fan in the bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hester
Villa Luca Guesthouse and Chalets
Hi Natalie, I am sorry that you did not see the fan standing in the corner of the living room.

Alet L
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2023

Baie lekker. Lekker warm water and well-equipped kombuis.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marianne P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ons het slegs een aand oorgebly vir 'n nabye troue. Die eienaars is vriendelike en behulpsame mense. In- en uitklok was baie maklik. Die eenheid was baie mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin P
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2021

Sien sterre. Alles was reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2021

Clean. Rooms were very cold, luckily there were extra blankets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Rustig. Daar was nie voldoende kastrolle/panne/bakke vir ons doeleindes nie, maar die eienaar het dit onmiddellik reggestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2018

I had a great time. Keep up the good work. Good peace of mind!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Jun 2018

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Johannes B
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2017

Gemaklike oornag in Swartruggens. Villa Luca is 'n bekostigbare opsie in Swartruggens. Verblyf is ruim en die tuin is baie mooi met 'n groot braai-area. My enigste kritiek is dat ek nie die oggend warm water in die stort gehad het nie. Ek is seker hulle sal dit regstel. Dit het ons gepas dat dit nie op die hoofpad was nie en dus nie die dreuning van vragmotors deur die nag hoor nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liebenbergstraat 6, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4ZTdlYWUwLTY3ZjctNDA0Ni1iYWNmLTE0ZjBjYzNmMzFmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 6 Liebenberg Street Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.643502053834 26.688559094512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang