Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Lyrique

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manchester-weg 5, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 280 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Lyrique is 'n merkwaardige selfsorg-gesinsvakansiehuis wat in die pragtige Houtbaai-vallei van Kaapstad geleë is. Dié moderne 3-slaapkamerhuis kan altesaam 6 gaste akkommodeer en kombineer luukse lewenskwaliteite met 'n ruim en lugtige ontwerp, wat die hele jaar vir 'n onvergeetlike vakansie-ervaring sorg.

Die 3 ruim slaapkamers van Villa Lyrique word onberispelik aangebied, elk met sy eie unieke moderne kenmerke. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n ovaalbad, 'n stort, wasbak en toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van die tweede badkamer wat toegerus is met 'n groot instapstort, wasbak en toilet.

Die res van die huis beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis met 'n sentrale houteiland, 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 sowel as 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met 'n wye verskeidenheid programme en flieks op Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die stapeldeure is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai asook 'n swembad met sonstoele.

Die pragtige kusbestemming Houtbaai is die tuiste van Chapman's Peak Drive, waar die natuurskoon van die Atlantiese kus die harte van reisigers van regoor die wêreld aangryp.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Villa Lyrique
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Manchester-weg 5, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Lyrique het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 280
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 280
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manchester-weg 5, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe90f2f9f9fb082da5367014bf484576eec022a5a3237cdf3a6175a44e8ed136c1b265c0e9b4cc062ffdb2238726c0a4d783e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 280 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 5 Manchester Road Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0353377 18.3511824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang