Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mae Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Zanne K
1 nag
5.0
Sep 2024

Peaceful, comfortable and clean. Highly recommended. Thank you for a peaceful and comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Prag in Schweizer Reneke. Ongelooflik mooi, netjies en waarlik goed geleë. Vriendelike ontvangs met kliënt-gesentreerde diens. Pragtige verblyf met alles wat mens benodig om goed te rus en oornag. Baie lekker ontbyt, 'n groot bederf voor die lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie F
1 nag
5.0
Jun 2024

Baie lekker mooi plek. Dit was baie lekker om daar te kon bly. Sal hulle vir seker weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-louis N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Great value for money and rooms were extremely clean. Fantastic stay, exceptional service and great breakfast!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene R
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2024

Baie rustige. Baie vriendelik en lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren C
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jul 2024

Relaxing. Very relaxing and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jannie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Sal weer van die gastehuis gebruik maak. Gerieflike netjiese gastehuis. Vriendelike ontvangs dame en heerlike ontbyt geniet. Baie beter as enige Wimpy ontbyt. Aan elke versoek is voldoen, dit word baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Remelia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ongelooflike ervaring gehad. Netjies, skoon, vriendelik en rustig. Ek het dit baie geniet. Beddegoed is ongelooflik lekker en sag. Die tuin is pragtig, ontbyt het ek baie geniet en die gasvrou het ons baie welkom laat voel. Sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Markus L
1 nag
5.0
Aug 2023

"Room with a view." Stunning plek en die gasvryheid is uit die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile D
1 nag
5.0
Jun 2023

Baie gemaklik. Heerlike gastehuis! Baie vriendelike ontvangs. Alle reëlings was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Petrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delportstraat 4, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a774401fdbf63a3a33ec7bec87631e7892734855b8eb52d0b8353372d9e612aa4bb2f9bc35f3b6c87a011a295a8aec138f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 4 Delport Street Schweizer-Reneke 2780 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.194487533748 25.331490039825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang