Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mae Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delportstraat 4, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Villa Mae Gastehuis is in die klein dorpie van Schweizer-Reneke in die Noordwes Provinsie geleë. Die gastehuis is in 'n baie veilige area met sekuriteitskameras, hoë heinings en 'n afstandbeheerde hek geleë.

Ons 8 en suite-kamers is goed toegerus en gerieflik gemeubileer. Die kamers het koffie- en teegeriewe, lugversorging, gratis WiFi, TV's met DStv, werkslessenaars en haardroërs. Ons bied ontbyt en aandete op versoek in ons gesellige eetarea. Die buitelug-area het braaigeriewe vir al die gaste. Verder is daar ook konferensiegeriewe vir tot 30 afgevaardigdes wat ideaal is vir sakereisigers.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Zanne K
5.0
Peaceful, comfortable and clean. Highly recommended. Thank you for a peaceful and comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Inge K
Saam met vriende
5.0
Prag in Schweizer Reneke. Ongelooflik mooi, netjies en waarlik goed geleë. Vriendelike ontvangs met kliënt-gesentreerde diens. Pragtige verblyf met al...
Sien meer
Jul 2024
Willie F
5.0
Baie lekker mooi plek. Dit was baie lekker om daar te kon bly. Sal hulle vir seker weer gebruik.
Jun 2024
Jan-louis N
Saam met vriende
5.0
Great value for money and rooms were extremely clean. Fantastic stay, exceptional service and great breakfast!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Remelia V
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike ervaring gehad. Netjies, skoon, vriendelik en rustig. Ek het dit baie geniet. Beddegoed is ongelooflik lekker en sag. Die tuin is pragtig...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Petrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Delportstraat 4, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
  • Gaste dink Villa Mae Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Schweizer-Reneke Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delportstraat 4, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a774401fdbf63a3a33ec7bec87631e7892734855b8eb52d0b8353372d9e612aa4bb2f9bc35f3b6c87a011a295a8aec138f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 4 Delport Street Schweizer-Reneke 2780 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.194487533748 25.331490039825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang