Villa Magaritha
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 4 Nov 2024 tot 28 Nov 2024.
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogstraat 161A, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Villa Magaritha is 'n bekoorlike en oulike kothuis in Oudtshoorn wat in 1906 gebou is. Die kothuis is ideaal vir gaste wat gerieflike oornagplek soek.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n ketel, broodrooster, mikrogolfoond en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi word ook voorsien.
Buite is daar 'n vuurput onder die 150 jaar oue esdoringboom. Of jy nou vir besigheid of vakansie reis, hierdie knus kothuis bied gerieflike verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Ligging
- Hoogstraat 161A, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogstraat 161A, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang