Makaya Bella
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Hoofstraat, Eden Rock Forrest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Makaya Bella is 'n lieflike vakansiehuis op die veilige Eden Rock Forest Estate net buite Pennington. Dit is ideaal vir 'n rustige vakansie saam met familie en vriende aangesien die huis met 'n omheinde swembad spog.
Dié verblyf bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 2 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat in enkelbeddens omskep kan word. Een badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n toegeboude stoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Die pragtige tuin beskik oor 'n swembad. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar vir gaste se voertuie met 24 uur-sekuriteit op die perseel.
Die landgoed is langs Selborne Gholfklub en is naby die strand en restaurante. Tydens beurtkrag en wateronderbrekings is daar 'n omsetter sowel as 'n JoJo-tenk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Resa Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ou Hoofstraat, Eden Rock Forrest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Pennington Kelso KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Hoofstraat, Eden Rock Forrest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang