Villa Melinda 7
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Madeleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Willem W - Aug 2024
Algehele gradering
Aangenaam en die moeite werd. Sal weer bespreek.
Wilna T - Jan 2023
Algehele gradering
Ruim, mooi uitsig, rustig.
Lees meerVilla Melinda 7 se terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoer. Ek waardeer dit. Hoop om julle gou weer te sien.
Jacqueline A - Apr 2022
Algehele gradering
Amazing.
Villa Melinda 7 se terugvoer
Jackie, baie dankie vir jou resensie. Ons neem notisie van jou terugvoer oor die DSTV, baie dankie.
Hoop om julle gou weer te sien! Madeleen.
Gerhard Van Wyngaardt V - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike ligging langs rivier met see-uitisg.
Lees meerPetra Y - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies, ruim met 'n heerlike ligging.
Villa Melinda 7 se terugvoer
Petra, baie dankie vir die goeie resensie. Ons is dankbaar julle het dit geniet en sien uit om julle weer te sien.
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loerie-singel, Villa Melinda 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang