Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Melinda 7

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Willem W
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Aangenaam en die moeite werd. Sal weer bespreek. Die verblyf was aangenaam en gemaklik. Sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2023

Ruim, mooi uitsig, rustig. Villa Malinda is 'n heerlike ruim meenthuis, groot oopplan-leef- en kombuisarea met alles wat jy nodig het en nog. Die braaiplek is lekker beskut vir wanneer die wind waai. Ons het heerlik op die stoep gesit met 'n mooi uitsig oor die rivier en die see en strand in die agtergrond. Al was ons op die besigste tyd van die jaar daar was dit steeds rustig soos ons daarvan hou. Die kinders het net bietjie gekla dis 'n entjie van die hoofstrand af en restaurante is so 1.2 km, steeds loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleen
Villa Melinda 7
Dankie vir julle positiewe terugvoer. Ek waardeer dit. Hoop om julle gou weer te sien.

Jacqueline A
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Amazing. Location was excellent. Chalet itself was well equipped. Only thing that was missing was DStv for sports channels for the men but other than that could not fault anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleen
Villa Melinda 7
Jackie, baie dankie vir jou resensie. Ons neem notisie van jou terugvoer oor die DSTV, baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien! Madeleen.

Gerhard Van Wyngaardt V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Lieflike ligging langs rivier met see-uitisg. Ons het ons verblyf by Villa Malinda terdeë geniet. Dit was groot genoeg om ons groep van 7 gemaklik te huisves en het 'n baie mooi ligging langs die rivier met mooi uitsigte oor rivier en see in verte. Ons het gereeld gestap na die strand - 'n gemaklike, rustige stap. Ons gasheer was baie aangenaam en vriendelik. Schalk hou mens op hoogte van alles wat ons weet en het ook seker gemaak dat daar niks is wat ons kort nie. Die eenheid is goed toegerus. Ek kan die verblyf aanbeveel vir 'n heerlike Hartenbos seevakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra Y
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Netjies, ruim met 'n heerlike ligging. Villa Malinda het ons stoutste verwagtinge oortref! Dit is 'n entjie weg van die see, die gevoel van die strand en rustigheid het ons baie geniet. As ons ooit weer in Hartenbos is, sal dit defnitief weer 'n opsie wees! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleen
Villa Melinda 7
Petra, baie dankie vir die goeie resensie. Ons is dankbaar julle het dit geniet en sien uit om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madeleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loerie-singel, Villa Melinda 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsM9ZeZJUVjqLSdNRkY68Z7g3u1xgKwlDbHFtuu9ncTQhIPynwI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7) 5 5 1 5 Loerie Crescent Villa Melinda 7 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.118046738627 22.115891843618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang