Villa Melinda 7
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loerie-singel, Villa Melinda 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Die Villa Melinda 7 kyk uit oor die rivier en is 'n ruim selfsorgwoonstel vir tot 7 mense in Hartenbos.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, en vir gerief word linne voorsien. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde kamer is ingerig met 'n stapelbed, sowel as 'n enkelbed. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n skottelgoedwasser, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien, sowel as 'n strykyster en strykplank, is ook beskikbaar vir gebruik.
Gaste kan hul maaltye by die ontbytkroeg geniet, en ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met plaaslike kanale en 'n DVD-speler. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart vir DStv saam te bring.
Die leefarea maak oop op 'n stoep met 'n ingeboude braai-area, en parkeerplek is beskikbaar in die motorhuis vir 1 voertuig. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Villa Melinda 7 is 600 m vanaf die strand en strandmeer geleë, en 1,2 km vanaf die Hartenbos Seefront wat 'n verskeidenheid restaurante en winkels bied. Hartenbos bied 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede wat wissel van die Waterpark, Die ATKV-Hartenbos Museum van die Groot Trek, walvis-, dolfyn- en robbekyk gedurende Mei tot November, visvang, swem, en meer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Slaapsaalbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Madeleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Loerie-singel, Villa Melinda 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Melinda 7 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loerie-singel, Villa Melinda 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang