Villa Maria
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 85
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Liesl M - Jun 2024
Algehele gradering
Die akkommodasie is skoon, netjies en het als wat 'n mens nodig het.
Nichola A - Apr 2024
Algehele gradering
Quiet, beautiful and well equipped. Tops!
Ronelle C - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolute value for money, with a stunning interior and fantastic views.
Lees meerVilla Maria se terugvoer
Hallo Ronelle,
Baie dankie vir jou pragtige resensie.
Ek waardeer dit baie. So bly julle het die verblyf geniet. Volgende keer kry julle pannekoek. Hoop om julle weer te sien.
Magda
James L - Feb 2024
Algehele gradering
Loved the surroundings.
Villa Maria se terugvoer
Baie dankie, James. Ek waardeer jou resensie.
Groete
Magda
Johan V - Mei 2024
Algehele gradering
Puik, eersteklas verblyf van goeie gehalte.
Villa Maria se terugvoer
Hallo Johan, dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit.
Bly julle het die woonstel geniet. Hoop om julle weer te sien. Moet ook darem van julle 'n resensie gee, dat julle die woonstel so netjies gelos het.
Groete
Magda
Nichola A - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely.
Villa Maria se terugvoer
Hallo Brendan,
Dankie vir die terugvoering, volgende keer, bly bietjie langer. Dis 'n plesier om jou te akkommodeer.
Groete
Villa Maria Gastehuis.
Dr. Leon F - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker veilige en stil area. Sal vir seker weer daar kuier.
Villa Maria se terugvoer
Leon, so jammer jy sal die eerste gas wees van die 70 resensies wat kla dat woonstel langs die huis is. Dit is dus so klankdig en baie privaat. Groete, Maga.
Ayeshah S - Nov 2023
Algehele gradering
Beautifully calm, quiet and serene.
Crystal T - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderful stay at Villa Maria.
Lees meerPaul S - Okt 2023
Algehele gradering
Puik selfsorg eenheid.
Eddie F - Jul 2023
Algehele gradering
Absolutely beautiful, safe and clean.
Villa Maria se terugvoer
Baie dankie vir resensie, bly julle het lekker gekuier.
Dankie vir die lekker geselsies, en dat jy di woonstel so pragtig gelaat het. Kom gerus weer.
Groete
Magda
Mike S - Mei 2023
Algehele gradering
Home from home.
Villa Maria se terugvoer
Hallo Mike,
Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit baie.
Groete
Magda
Anria S - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en ruim.
Villa Maria se terugvoer
Hello Anria
Ek kry nou lag vir di 'Sien Sterre'.
Bly julle het di tydjie geniet en baie dankie vir die resensie. Ek waardeer dit.
Was lekker om julle te ontmoet.
Groete
Magda
Elaine S - Mrt 2023
Algehele gradering
Puik 5-ster-verblyf.
Villa Maria se terugvoer
Hallo Elaine,
Baie dankie vir jou resensie, ek waardeer dit baie.
Was ook lekker om julle te ontmoet.
Ek is net bly julle het die tydjie in george geniet.
Groete
Magda
Nellie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Magda is 'n finominale gasvrou en sy het my en my man sommer gou laat tuis voel in haar stylvol versierde gastehuis. Ons sal verseker weer terugkom!
Villa Maria se terugvoer
Dankie Nellie.
Dit was so lekker om julle te ontmoet.
Ek is bly julle het my woonstel geniet.
Dankie vir die resensie, ek waardeer dit.
Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Magda
Graham W - Feb 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Villa Maria se terugvoer
Baie dankie Graham, ek waardeer. Hoop om julle weer te sien. Groete. Magda
Karin P - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike en vriendelike geriewe.
Bart O - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker tuisgegaan by Villa Maria.
Villa Maria se terugvoer
Dankie Bart, waardeer di resensie.
Julle twee was regtig baie oulike gaste.
Groete vir jou ouers.
Magda
Villa Maria George
Kobus H - Jan 2023
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Nadasjna L - Jul 2023
Algehele gradering
Villa Maria is the most beautiful place I have stayed in the Garden Route and we travel a lot.
Lees meerMichelle K - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtig ingerig met als wat mens nodig het.
Villa Maria se terugvoer
Dankie Michelle.
Shame jy het maar kort tydjie geniet,
maar volgende keer kom jy eerste.
Mooi dag
Magda
Jocelyn J - Mrt 2023
Algehele gradering
A breath of fresh air.
Villa Maria se terugvoer
Baie dankie Jocelyn vir rensensie.
Ek waardeer dit baie.
Bly julle het di verblyf geniet.
Mooi dag
Magda villa Maria George
Fatima V - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend goed.
Villa Maria se terugvoer
Baie dankie Fatima, vir die terugvoering. Bly julle het lekker gebly. Dit was lekker om julle te ontmoet as gaste en as vriende. Groete, Magda
Cindey M - Jul 2023
Algehele gradering
Surroundings and location is 100%.
Lees meerVilla Maria se terugvoer
Dear Cindy,
It is disappointing that you experienced some problems with my accommodation, especially after I had to make some concessions with regard to the normal payment procedures for your group. I tried to find the cobwebs you mentioned but those spiders must have moved and taken their nest with them. My daughter has instructions not to communicate with the guests and that is why you may believe she is unfriendly.
Abuhurairah A - Des 2022
Algehele gradering
Worth every penny.
Cobus O - Des 2022
Algehele gradering
Puik vriendelike diens.
Villa Maria se terugvoer
Hello Cobus, ek waardeer die resensie wat jy gestuur het. Bly julle het lekker gebly. Groete. Magda
Jolette S - Nov 2022
Algehele gradering
Puik verblyf met 'n pragtige uitsig.
Villa Maria se terugvoer
Goeiemore Jolette, baie dankie vir resensie. So bly julle het dit geniet. Groete,
Magda
Pieter G - Nov 2022
Algehele gradering
Puik!
Jackie V - Okt 2022
Algehele gradering
Perfekte verblyf weg van die huis.
Lees meerCrystal T - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely wonderful stay at villa maria!
Lees meerKurt C - Okt 2022
Algehele gradering
Perfect.
Villa Maria se terugvoer
Dankie Kurt vir die resensie. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Magda
Angelique R - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful surroundings, immaculate lodging.
Con B - Aug 2022
Algehele gradering
Great stay.
Villa Maria se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer, ek is baie bly julle het die oorbly geniet.
Dit was lekker gewees om julle te ontmoet.
Groete
Magda
Peter-george R - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende uitsig. Netjiese woonarea. Pragtige tuin.
Henrietta L - Jul 2022
Algehele gradering
Absoluut wonderlik, die woonstel was perfek, luuks en uiters netjies, en super skoon.
Andre S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Villa Maria se terugvoer
More Andre
Baie dankie, ek is bly julle het lekker in my nuwe deel gebly het.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Magda
Sonja S - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Villa Maria se terugvoer
Hlo Sonja,
Bly julle het verblyf geniet.
Was lekker om julle te ontmoet.
Hoop om julle weer tesien
Groete
Annelda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Verblyf tydens swemkampioenskappe.
Villa Maria se terugvoer
Hlo Annelda,
Baie dankie vir di terug voering.
Julle was so min by woonstel. Was lekker om julle te ontmoet.
Groete,
Magda
Chenee L - Mrt 2022
Algehele gradering
The cleanliness, calmness and relaxing environment does wonders to the soul. A real gem - home away from home.
Villa Maria se terugvoer
Chenee baie dankie, dit ook lekker om julle te ontmoet. Hoop julle kom gou weer kuier.
Waardeer die resensie.
Denise D - Feb 2022
Algehele gradering
Everything was 200% perfect.
Sharesa-cammeleto A - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige buurt.
Zaida J - Jan 2022
Algehele gradering
Waarde vir jou geld. Baie mooi plekkie.
Lees meerVilla Maria se terugvoer
Hallo Zaida, baie dankie vir di resensie.
Ek waardeer dit en ek hoop om julle weer tesien. Dit was ook lekker om julle te ontmoet.
Groete
Magda.
Keith F - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasmagories!
Villa Maria se terugvoer
Baie dankie Keith vir di mooi resensie.
Ek waardeer dit baie.
Hoop om julle weer tesien, dan gaan jullle met pannekoek bederf word.
Soraya N - Jan 2022
Algehele gradering
Sprokiesagtige uitsig.
Lynette W - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastic
Winnie B - Nov 2021
Algehele gradering
Paradys.
Lees meerVilla Maria se terugvoer
Hello Winnie,
Ag, baie dankie vir jou pragtige resensie.
Ek waardeer dit baie. So bly julle het my plekkie geniet.
Hoop om julle weer tesien.
Mooi dag.
Groete,
Magda
Patric F - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties, gerieflik, netjies en baie goed ingerig.
Villa Maria se terugvoer
More Patric,
So bly julle het my plek geniet.
Julle was wonderlike gaste, hoop om julle weer tesien.
Dankie vir resensie.
Groete
Magda
Ronald L - Okt 2021
Algehele gradering
Kort besoek aan George
Villa Maria se terugvoer
More Ronald,
Baie dankie vir resensie.
Dit was lekker om julle te ontmoet, ek hoop volgende keer kuier julle sommer langer.
Groete, Magda.
Anzel V - Jan 2021
Algehele gradering
Genoeg spasie met alles wat mens nodig het.
Villa Maria se terugvoer
Baie dankie Anzel,
Jy laat my sommer goed voel.
Julle het net te kort gekuier, hoop om julle weer te sien.
Groete
Magda villa Maria George.
Patricia B - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie vriendelik.
Villa Maria se terugvoer
Dankie Patricia.
Hoop julle het jul vakansie geniet.
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Groete, Magda.
De Jagers Handelsmaatskappy B - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, baie netjiese woon eenheid, pragtige omgewing, lekker sentraal geleë.
Villa Maria se terugvoer
So lekker gewees om julle te ontmoet.
Bly julle het my plek geniet.
Hoop om julle weer tesien.
Magda
Philippa V - Des 2020
Algehele gradering
Uiters stylvol gemeubileer, netjies en uitstekend toegerus. 'n Fantastiese gasvrou. Heerlike, ontspannende atmosfeer. Hoogs aan te beveel.
Villa Maria se terugvoer
Hello Philippa
Was lekker om julle te ontmoet.
Bly julle het my plek geniet.
Hoop julle vakansie was verder lekker.
Alles wat mooi is vir 2021 en hoop om julle weer eendag te sien.
Groete
Magds
Jan F - Sep 2020
Algehele gradering
5 ster
Villa Maria se terugvoer
Ag dankie Jan, so bly julle het my plek geniet. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Magda
Suzette E - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantastiese plek, super skoon en gemaklik. Was so ontspanne.
Mj S - Feb 2020
Algehele gradering
Puik.
Villa Maria se terugvoer
Dankie Tienie, bly julle het verblyfgeniet, maar jy het my lekker laat lag vir
Die naalwerkstelletjie.
Was lekker om julle te ontmoet.
Groete
Magda.
Sammy E - Feb 2020
Algehele gradering
Gasvryheid was uitstekend!
Lees meerVilla Maria se terugvoer
Dankie Sammy.
Dit was lekker om julle ontmoet,
Ek is so bly julle het di natuur geniet.
Groete
Magda
Lee L - Jan 2020
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Villa Maria se terugvoer
Hello Lee,
Baie dankie vir die terugvoering
Ek is bly julle het dit geniet.
Groete
Magda
Marna N - Jan 2020
Algehele gradering
Magda se gastehuis is pragtig! Sal enige tyd weer gaan en beslis aanbeveel vir enigeen wat in Wes-Kaap wil toer!
Villa Maria se terugvoer
Dankie Marna,
Was lekker gewees om julle te ontmoet.
Bly julle het my verblyf geniet.
Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Magda.
Stephen P - Jan 2020
Algehele gradering
Perfekte verblyf vir ons vir 6 dae in Desember gewees!
Roeloff N - Feb 2020
Algehele gradering
Enjoyable.
Ruan K - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlike, rustige plekkie.
Greta D - Sep 2019
Algehele gradering
Kwaliteit en netjies.
Villa Maria se terugvoer
Ag, dankie Greta.
Dit maak my hart so bly as julle lekker bly. Ons hoop om julle weer te sien.
Mooi dag
Magda
Zonika V - Aug 2019
Algehele gradering
Verlief op Villa Maria.
Lees meerGuillaume D - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstaande, stylvol en knus woonstel met die lieflikste uitsig met meer as die gewone gemak en bederfies.
Villa Maria se terugvoer
Hlo Guillaume,
Bly julle het die beblyf geniet.
George
Magda
Maralize B - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige woonstel en die gasvrou is baie behulpsaam.
Andre V - Jul 2019
Algehele gradering
Awesome gastehuis.
Villa Maria se terugvoer
Baie dankie Andre, dit was lekker om julle te ontmoet.
Ek is bly julle het my plekke geniet en ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Magda
Ilse S - Jun 2019
Algehele gradering
Smaakvol, netjies en baie goed toegerus.
Villa Maria se terugvoer
Hallo Ilse,
Ek is baie bly julle het die verblyf geniet.
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ek hoop on julle gou weer te sien.
Groete
Magda
Sune P - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige, veilige woonstel.
Villa Maria se terugvoer
Dankie Sune.
Ek is bly julle het di verblyf geniet.
Ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Magda
Steven W - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelik, veilig en fantastiese ligging.
Villa Maria se terugvoer
Dankie Steven, so Bly julle het die naweek geniet.
Groete,
Magda.
Jolene M - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker om tuis te gaan in so 'n pragtige, netjiese en stylvolle plekkie!
Villa Maria se terugvoer
Dankie Jolene, dit was lekker om julle te ontmoet.
Ek is bly julle het die verblyf geniet.
Groete,
Magda
Cobus V - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Villa Maria se terugvoer
Hallo Cobus,
Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Magda
Bart O - Feb 2019
Algehele gradering
Skoon en gerieflike verblyf.
Villa Maria se terugvoer
Baie dankie Bart. Was baie lekker om julle te ontmoet. Bly julle het dit geniet.
Mooi bly,
Magda.
Willem V - Jan 2019
Algehele gradering
It was one of my best stays.
Villa Maria se terugvoer
Willem Baie dankie vir jou terugvoering.bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.
Nelson D - Feb 2019
Algehele gradering
Good location.
Venessa G - Sep 2019
Algehele gradering
Vreeslik mooi en netjies.
Pieter G - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in George met 'n fantastiese uitsig op die berge.
Villa Maria se terugvoer
Baie dankie Lorraine.
Bly julle het die verblyf geniet.
Groete,
Magda
Rina V - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker! Baie mooi en skoon.
Coretha O - Nov 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld akkommodasie.
Villa Maria se terugvoer
Beste Coretha,
Baie dankie vir die terugvoering, ons is bly julle het dit geniet hier by Villa Maria. Ons hoop om julle gou weer tesien.
Gerida H - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Amanda F - Sep 2017
Algehele gradering
Al het ons net een nag daar geslaap, het dit gevoel soos 'n week se wegbreek, absoluut fantasties.
Jaco D - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies, rustig en skoon.
Villa Maria se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit. Ek hoop om julle gou weer te sien.
Tertius B - Des 2017
Algehele gradering
'n Baie skoon en aangename plek om by oor te bly!
Martli U - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik in 'n stil buurt.
Johan H - Aug 2017
Algehele gradering
Absoluut puik.
Marc P - Jan 2018
Algehele gradering
Ons gasvrou was baie vriendelik en die vertrek was skoon en baie veilig en in 'n mooi woonbuurt.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bokmakieriestraat 42, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang