Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Maria

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakieriestraat 42, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 995 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Villa Maria is 'n privaat selfsorg-eenheid in George, 'n gewilde vakansiebestemming langs die kronkelende kus in die Wes-Kaap. Geleë aan die voet van die Outeniekwaberge, met 'n asemrowende uitsig oor die berge en roetes vir stappers of drafs. Villa Maria bied 'n wonderlike basis vanwaar jy die Tuinroete en alles wat dit bied kan verken.

Dié tweeslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 4 mense en babageriewe. Dit het sy eie ingang. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid beskik ook oor 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, yskas-vrieskas en mikrogolf. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel het. Buite is daar 'n dek met braaigeriewe en uitsigte oor die Outeniekwaberge en woud. Wi-Fi is beskikbaar.

Die verblyf het ook 'n rugsteunkragstelsel wat die TV, ligte en Wi-Fi aan die gang hou tydens beurtkrag.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en beskik oor 'n dubbel, toesluitmotorhuis vir 2 voertuie of 'n voertuig en 1 sleepwa. ’n Batterystelsel is beskikbaar en dit voorsien die ligte, Wi-Fi en TV van krag tydens kragonderbrekings.

Die verblyf is net 10 minute vanaf die Garden Route Mall.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Liesl M
Saam met vriende
5.0
Die akkommodasie is skoon, netjies en het als wat 'n mens nodig het. Dit was 'n heerlike ervaring.
Jun 2024
Nichola A
Besigheidsreis
5.0
Quiet, beautiful and well equipped. Tops! Fully furnished quiet environment. Well tucked away. State of the art in decor. Liked the at-...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Ronelle C
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute value for money, with a stunning interior and fantastic views. We were welcomed by a very friendly owner, who personally showe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
James L
Besigheidsreis
5.0
Loved the surroundings. Spacious and nice kitchen and bathroom, good bed and very safe parking.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Ayeshah S
Saam met lewensmaat
5.0
Beautifully calm, quiet and serene. We had a beautiful stay in a beautiful environment and our hostess, Magda, her daughter, and grands...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Bokmakieriestraat 42, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Maria het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 995
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 995
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakieriestraat 42, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ac02fd61b84e9ee108fcdf7db3cc32a240b817752f3a8e296b0531d74859d6dc5a1f529bcc1a4461843d56cf252c96a6b88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag, vir 4 mense 85 5 1 5 42 Bokmakierie Street Eden 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.95995 22.49626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang